AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot geld om 'n Zim hier te keer

Die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) onderhandel met die Wêreldbank om groot bedrae geld beskikbaar te stel vir die finansiering van grondhervorming in Suid-Afrika en "te voorkom dat Suid-Afrika 'n tweede Zimbabwe word".

Hoewel die onderhandelinge nog in 'n vroeë en sensitiewe stadium is, is bedrae van R50 miljard tot R70 miljard wat oor verskeie jare beskikbaar gestel kan word, reeds genoem.

"Die Wêreldbank is gewillig om geld vir dié doel beskikbaar te stel om te voorkom dat 'n situasie in Suid-Afrika ontwikkel wat soortgelyk is aan wat nou in Zimbabwe gebeur," het mnr. Khaya Ngqula, uitvoerende hoof van die NOK, met die bekendmaking van die korporasie se jaarverslag gesê.

Hy en mnr. Gert Gouws, finansiële hoof, het verlede week na die jaarvergadering van die Internasionale Monetêre Fonds in Washington vertrek om dié onderhandelinge verder te voer. Hulle en mnr. Alec Erwin, Minister van Handel en Nywerheid, het onlangs met verteenwoordigers van die Wêreldbank vergader wat dié bedrae genoem het as geld wat oor etlike jare vir die finansiering van grondhervorming beskikbaar gestel kan word.

Die uitwerking van só 'n kapitaalinspuiting vir die finansiering van grondhervoming kan die proses wyer laat uitkring as die 68 000 grondeise wat ontvang is, omdat dit die verkryging van grond in die handel vir duisende mense moontlik sal maak.

  • Mnr. Tito Mboweni, president van die Reserwebank (SARB), het verlede week in sy kwartaallikse repliek voor die portefeuljekomitee van finansies pres. Robert Mugabe van Zimbabwe se grondhervormingsbeleid gekritiseer. Dit kom te midde van pres. Thabo Mbeki se uitlatings dat pres. Robert Mugabe van Zimbabwe nog ses maande grasie gegun gaan word voor strenger optrede teen hom oorweeg sal word.

    Mnr. Mboweni het gesê die rand word tans beïnvloed deur politiek-ekonomiese faktore, soos Zimbabwe. "Ek stem saam met die beleid van grondhervorming, maar die manier waarop dit in Zimbabwe plaasvind, is nie reg nie."

    4 Oktober 2002

  • Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
    Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
    Teken in
    Smalls

    Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

    Sien meer
    Rand - Dollar
    18.10
    -0.8%
    Rand - Pond
    20.18
    -1.2%
    Rand - Euro
    17.73
    -0.7%
    Rand - Aus dollar
    11.57
    +0.8%
    Rand - Jen
    0.12
    -0.5%
    Goud
    1,662.33
    +0.1%
    Silwer
    19.03
    +1.1%
    Palladium
    2,167.00
    -1.8%
    Platinum
    864.26
    -0.4%
    Brent-ruolie
    88.49
    -0.9%
    Top-40
    57,390
    +0.8%
    Alle aandele
    63,726
    +0.7%
    Hulpbronne 10
    60,230
    +0.7%
    Industriële 25
    77,400
    +0.8%
    Finansiële 15
    13,796
    +0.7%
    Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
    Besoek ons winkel!

    Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

    Besoek LBW-winkel
    Opsitkers
    soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
    Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
    Dit is tyd om my horisone te verbreedt
    Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
    Vind jou perfekte maat nou!
    Ek is 'n:
    Op soek na:
    Ouderdomsgroep: tot