AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8950
-77,00
CORN
06 Okt
-
4826
31,00
SOYA
06 Okt
-
9530
265,00
SUNS
06 Okt
-
10490
208,00
WEAT
06 Okt
-
7206
14,00
WMAZ
06 Okt
-
5058,8
98,80
YMAZ
06 Okt
-
4948,2
74,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot kommer oor kragtariewe

Boere is baie bekommerd oor die uitwerking van Eskom se voorgestelde kragtariefverhoging op hul boerderye.

Die nuutste kragtariefvoorstel deur Eskom sal teenproduktief vir Suid-Afrika en die landbousektor wees. Dit is een van die stellings wat mnr. Dan Kriek, voorsitter van Vrystaat Landbou, tydens ’n openbare verhoor aan die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) in Bloemfontein voorgelê het.
 
Die kragvoorsiener vra vir ’n jaarlikse verhoging van 16% vir die volgende vyf jaar. ’n Berig op Fin24.com haal Kriek aan: “Die verhoging kan lei tot meer werksverliese en is teenproduktief ten opsigte van die ontwikkelingsdoelwitte wat ons nastreef.”
 
Die landbou
Dié verhoging sal volgens Kriek nie net boere nadelig beïnvloed nie, maar ook plaaswerkers wat nie hul basiese dienste op plase gratis ontvang nie. Volgens hom is dit reeds vir nuwe boere onbekostigbaar om krag op hul plase te kry en dié verhoging sal hulle verder benadeel.
 
Voedselpryse op kleinhandelvlak sal styg weens die beperkings wat die verhoging op produksie sal hê en dít sal lei tot verdere verhogings in die totale voedselwaardeketting. “Implikasies vir die armstes van die armes sal baie ernstig wees,” aldus Kriek.
 
Tydens die verhoor het Centlec, wat krag aan verskeie Vrystaatse dorpe voorsien, gevra vir ’n gelykmatige tariefstruktuur vir dorpe op die platteland en stedelike metro-munisipaliteite. Volgens mnr. Leon Kritzinger, hoof operasionele beampte, sal dit tot ekonomiese groei in landelike gebiede bydra.
 
Bron: Fin24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot