AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot mielie-oes, goeie pryse kom

’n Groot mielie-oes is op pad, maar ’n stewige mielieprys is boere se voorland, sê een van SA se mielieprofete.

’n Stewige mielieprys van naby aan invoerpariteit gaan vir mielieboere beskore wees. Dít is ook net totdat die oesproses groter momentum kry, wat die prys dan sal afdruk, sê mnr. Willem Engelbrecht, bestuurder van agronomiese gewasse by Klein Karoo Saad.

Volgens hom gaan boere se huidige probleme om oeste op deurdrenkte landerye in te samel, die prys ’n ruk lank hoog hou. Die stadige oesproses veroorsaak dat die voorraad mielies tot ’n gevaarlike lae vlak daal, wat ook help om die mielieprys hoog te hou.

Groot oes op pad
Engelbrecht het op ’n boeredag by Bapsfontein gesê ’n groot oes is op pad. Volgens hom gaan pryse na uitvoerpariteit neig, maar na gelang van hoeveel mielies uitgevoer word, behoort die prys op R2000 tot R2500 per ton te stabiliseer. Die onrus in Kroasië, wat die derde grootste mielie-uitvoerder is, kan ook ’n gunstige uitwerking op die prys hê.

Hy het na sy voorspelling ’n jaar gelede (dat die prys vanjaar meer as R3000 per ton gaan beloop) verwys. Die voorspelling het waar geword en die prys was in ’n stadium ’n allemintige R3700 per ton. Terselfdertyd word baie mielies uitgevoer, hoewel wit mielies se uitvoer sover heelwat minder is as verlede jaar, het Engelbrecht gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.16
+0.0%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,690.52
+1.8%
Silwer
20.41
+7.3%
Palladium
2,247.50
+3.7%
Platinum
901.00
+4.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.4%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot