AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot mielie-oes kom drupsgewys in

Die grootste verwagte mielie-oes kom maar stadig in, en uitvoer moet voor einde Augustus plaasvind, herinner Graan SA.

Suid-Afrika se grootste verwagte mielie-oes van 13 miljoen ton in ’n dekade kom maar drupsgewys in. Tot dusver is net sowat die helfte van die lewering in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Volgens die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (Sagis) se jongste syfers is die vroeë lewerings in Maart en April heelwat minder as dié van verlede jaar. Die lewerings in die eerste drie weke van die nuwe bemarkingseisoen (2014/’15) is ook net die helfte van dít wat in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar gelewer is.

Aanplantings laat

Mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Graan SA, sê dit kan toegeskryf word aan aanplantings wat veral in die Weste (van Lichtenburg af ) baie laat was en natter toestande wat veroorsaak het dat mielies wat gewoonlik vroeg gelewer word, nog te nat was om te oes. Volgens Sagis se weeklikse leweringsyfers is in die eerste drie weke van die nuwe bemarkingseisoen (26 April tot 16 Mei) 602 000 ton mielies gelewer waarvan 208 000 ton wit en 394 000 ton geel mielies was.

In die eerste drie weke van die vorige bemarkingseisoen (27 April verlede jaar tot 17 Mei verlede jaar) is 1 133 000 ton mielies gelewer waarvan 479 000 ton wit en 654 000 ton geel mielies was. Lemmer sê die stadige lewerings het veroorsaak dat die pryse relatief hoog gebly het. In sekere Safex-kontrakmaande was daar hoogtepunte waartydens die prys toegeneem het omdat mielies wat handelaars wou ontvang, nie beskikbaar was nie. Dit is moeilik om te voorspel hoe die lewerings vorentoe sal verloop.

Uitvoer

Lemmer sê een kwelling van die stadige lewerings is dat die graanbedryf graag sal wil sien dat al die uitvoer voor einde Augustus plaasvind. “Ons sal nie graag met ’n uitvoerbare surplus wil sit as die Noordelike Halfrond se vroeë lewerings begin inkom nie.”

Volgens Sagis se uitvoersyfers is 16 127 ton wit mielies in die eerste drie weke van die 2014/’15-seisoen uitgevoer. Daarvan het die meeste (4 737 ton) na Botswana en (4 543 ton) na Zimbabwe gegaan. In dieselfde tyd is 10 327 ton geel mielies uitgevoer. Die meeste (3 034 ton) is na Botswana en 2 945 ton is na Namibië.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.62
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.51
-0.2%
Silwer
20.68
+0.1%
Palladium
2,292.00
+1.3%
Platinum
940.00
+1.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,451
+0.1%
Alle aandele
65,857
+0.0%
Hulpbronne 10
63,352
+0.1%
Industriële 25
79,983
-0.1%
Finansiële 15
14,051
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot