AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot, ontwikkelde wildplaas onder hamer

’n Ongewone wildsplaas naby Thabazimbi kom 11 Augustus onder die hamer.

Plase met goeie ligging, grootte en ontwikkeling, soos Diepkuil, kom min in die mark, sê mnr. Hendrik Nel, afslaer van CG Afslaers. Mnr. Willie de Swardt, die huidige eienaar, verkoop omdat hy meer tyd aan sy ander sakebelange wil bestee. Diepkuil is 1 860 ha groot, “groot genoeg om te jag én met wild te teel”, sê De Swardt. Daar is vyf wildskampe en een bulkamp. Die teelkampe beslaan 400 ha.

Op die plaas word met eksotiese wild, soos buffels, swartwitpense, swart rooibokke, goue wildebeeste, bastergemsbokke en njalas geboer. Die wild gaan op dieselfde veiling onder die hamer kom. Nel sê ligging is ook bepalend vir ’n wildsplaas se prys. “Dit moet nie te naby aan woongebiede wees nie, maar nie te ver van die Witwatersrand nie.”

De Swardt sê Diepkuil is 22 km vanaf Thabazimbi geleë, “ver genoeg om nie ’n misdaadprobleem te hê nie, maar naby genoeg om kinders skool toe te kan neem”. Die plaas is aan ’n teerpad geleë, met die vierslaapkamer-hoofhuis 2 km van die pad af. Daar is ook ’n vierslaapkamer-jagtershuis en tweeslaapkamer-rondawel. Nel sê ’n ander faktor wat prys beïnvloed, is water-verspreiding. Diepkuil het drie sementdamme en vier toegeruste boorgate met dompelpompe.

Natuurskoon is ook belangrik. Diepkuil het ’n groot verskeidenheid bome, veldsoorte, bosse en koppe, en ’n hoë drakrag vir koedoes. De Swardt sê ontwikkelde wildsplase in die omgewing word vir tussen R11 000/ha tot R15 000/ha verkoop, maar daar was al ’n buitelander wat tot R25 000/ha betaal het toe hy ’n klomp plase wou koop en sommige boere aanvanklik nie wou verkoop nie.

NAVRAE: Mnr. Hendrik Nel, tel. 082 491 8289. Web: www.plase.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot