AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot planne vir makadamias

Makadamias verteenwoordig maar sowat 1,5% van die wêreld se boomneutmark.

Met ’n oes van omtrent 50 000 ton neutkern per jaar steek makadamias maar sleg af teen amandels, waarvan meer as ’n miljoen ton per jaar geoes en verkoop word.

’n Suid-Afrikaanse maatskappy, Green & Gold Nut Company van Witrivier in Mpumalanga, wil egter die makadamiamark uitbrei deur die neut saam met Australiese vennote te bemark as die ideale bestanddeel om waarde toe te voeg tot produkte, soos roomys, koekies en brood.

Peuselhappies

Mnr. Alex Whyte, bemarkingsbestuurder van Green & Gold Nut, sê tans word net 20% van die wêreld se makadamias as bestanddele in voedselprodukte opgeneem. Die ander 80% word as peuselhappies verkoop.

Daarteenoor word 80% van die internasionale amandelproduksie as bestanddele opgeneem en net 20% bereik die verbruiker as ’n versnapering. Dieselfde geld okkerneute en pekanneute. Whyte sê hoewel die gehalte- en voedselveiligheidsvereistes van voedselvervaardigers aansienlik strenger as dié van die mark vir peuselhappies is, sal makadamias ’n beter en bestendiger prys kan handhaaf as bestanddeel.

Leer by Japan

Hy sê dat hoë pryse makliker geabsorbeer word as die duur bestanddeel net ’n persentasie van die totale produk verteenwoordig.

“Tans is ons uitgelewer aan aankopers wat kan besluit neute word te duur vir verbruikers. Ons dilemma is egter om produk-ontwikkelaars te oortuig dat die ekstra koste van makadamias in hul produk die waarde daarvan aansienlik kan verhoog.”

Whyte sê daar word reeds heelwat makadamias in Japan as bestanddele gebruik en die Green & Gold Nut-bemarkingspan gebruik Japanse suksesse om die idee by ander markte tuis te bring.  “Ons sal byvoorbeeld ’n makadamia-sjokolade van een van ons Japanse klante aan Franse produk-ontwikkelaars voorlê en dan saam met hulle werk om iets meer geskik vir die Franse publiek se smaak te ontwikkel.”

Die masjinerie wat ingespan word om aan die internasionale voedselbedryf se gehaltevereistes te voldoen, is verskriklik duur, sê Whyte. Hy glo die belegging sal sy maatskappy en die boere wat aan die maatskappy neute lewer, verskans in moeilike tye.

Wêreldwyd

“Vanjaar se oes is effe kleiner weens die droogte, maar wat gebeur as ons goeie reën kry en in 2017 ’n rekordoes lewer? Die pryse vir neutkern het reeds aan die einde van verlede seisoen met omtrent 10% verlangsaam omdat meer neute uitgedop is vir die kernmark toe China ’n stokkie voor sluikhandelroetes in neut-ein-die-dop gesteek het. Ons wil daardie tipe scenario vermy deur die vraag na ons neute uit te bou,” sê Whyte.

Hy glo met goeie bemarkingstrategieë en meer navorsing oor die gesondheidsvoordele van makadamias kan hierdie neut ’n al hoe groter rol in die wêreld se neutmark speel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot