AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot prys vir Landbou.com en John Deere

Landbou.com se digitale reklameveldtog vir John Deere is met ? groot eerbewys bekroon.

Landbou.com het pas met die toekenning vir die Beste Digitale Reklameveldtog by die WAN-IFRA se Digitale Media Afrika-eerbewyse vir 2016 weggestap. Die wenveldtog is spesiaal vir John Deere ontwikkel.

Die wenners is op ’n glansgeleentheid in Sandton aangekondig waar 360 afgevaardigdes van meer as 16 lande die eerste Digitale Media Afrika-konferensie bygewoon het.

Dié eerbewyse gee erkenning aan digitale uitgewers in die mediabedryf wat die beste daarin slaag om gehore op hul digitale platforms te betrek. Landbou.com het teen sy eweknieë van oor die hele Afrika meegeding.

'Reaksie is indrukwekkend'

Rufus de Beer, sleutelkliëntebestuurder by Landbou.com, sê die eerbewys is ’n groot prestasie vir dié webwerf in die Landbouweekblad-stal en dat hy bly is hulle kan dié tipe veldtogte aan kliënte bied. “Die reaksie wat Landbou.com en John Deere met dié veldtog gekry het, is indrukwekkend. Hierdie veldtog is die eerste in sy soort en baan die weg vir ’n blink toekoms saam met ons kliënte.”

Die veldtog behels ’n mikro-webwerf op Landbou.com waar John Deere die alleenreg het om sy advertensiemateriaal, artikels en video’s te laai. Dit is spesifiek vir John Deere ontwerp om maksimum blootstelling aan die maatskappy te bied. “John Deere was baie beïndruk deur hierdie veldtog en die reaksie wat dit ontlok het,” sê Juan van Reenen, veldtogbestuurder van Landbou.com.

Die wenners sal om die World Digital Media-eerbewys meeding en die wêreldwye wenners sal in Oktober by die WAN-IFRA se Wêrelduitgewersekspo in Wene, Oostenryk, aangekondig word.

Foto byskrif: Van links is mnr. Rukus van Wyk, taktiese bemarkingsbestuurder by John Deere, me. Lariska Hallatt, bemarkingskommunikasiebeampte by John Deere, met die toekenning, Rufus de Beer van Landbou.com, en mnr. Ferdie Marx, alliansiebestuurder by John Deere. Foto: Marieke Snyman

rufus-john-deere-marieka-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.06
+0.2%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.85
-0.2%
Silwer
20.66
+0.0%
Palladium
2,253.00
-0.4%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot