AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Groot toename in aanplanting van GM-mielies

Meer as 100 000 ha gaan die komende seisoen onder geneties gewysigde (GM) mielies in Suid-Afrika aangeplant word. Dit is meer as drie keer soveel as die vorige seisoen se 30 000 ha.

Die NWK-landboumaatskappy, met sy hoofkantoor in Lichtenburg, steun GM-mielies en sê hy is ten gunste van enige tegnologiese ontwikkeling wat sy aandeelhouers en klante kan bevoordeel. Die NWK sal die aankoop van GM-saad deur sy lede, soos enige ander saad, finansier en is gerat om GM-produkte afsonderlik te ontvang en te stoor.

Wit mielies wat geneties gewysig is, gaan in die komende seisoen die eerste keer kommersieel in Suid-Afrika beskikbaar wees. Die mielie bevat 'n geen, bekend as die BT-geen, wat die mielieplant teen stronkboorders beskerm.

Mnr. Gert Pretorius, voorsitter van NWK en 'n bekende graanboer, sê die geweldige toename in aanplantings weerspieël die vertroue van boere en verbruikers in GM-kos. Mnr. Pretorius, wat self beoog om BT-mielies te plant, sê die toename in aanplantings strook met die wêreldwye neiging. "Die toename kon baie meer gewees het, maar weens 'n saadtekort kon daar nie in die aanvraag voorsien word nie.

"Die wêreldwye toename in die produksie van GM-gewasse sedert 1996 is ongeëwenaard in die geskiedenis van die landbou. GM-aanplantings het van 2000 tot 2001 met 19 % na 52,6 miljoen ha gegroei."

Volgens mnr. Pretorius beloop die besparing op gifstof vir die bestryding van stronkboorders alleen R160/ha. Op 1 000 ha beteken dit R160 000. Hy sê kleinboere kan hul opbrengs maklik verdriedubbel en verlede seisoen het sowat 300 kleinboere in Mpumalanga en Limpopo reeds GM-mielies geplant.

Me. Sabrina Khoza, sekretaris-generaal van die National African Farmers' Union (Nafu), sê dié unie is geheel en al ten gunste van GM-produkte. Sy sê buiten die verhoging van produksie, is dit gesonder omdat aansienlik minder plaagdoders nodig is. Sy sê 'n opname onder swart verbruikers het getoon dat 65 % van hulle GM-kos aanvaar.

In KwaZulu-Natal plant 85 % van katoenboere vanjaar GM-katoen. Een van die kleinboere op die Makhatinivlakte wat oorgeskakel het, mnr. T.J. Buthelezi, sê voorheen was sy opbrengs agt bale en sy arbeid- en plaagdoderkoste tot R800. Met GM-katoen is sy opbrengs bykans verdubbel en sy koste slegs R205.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot