AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot uitdagings l

Die volgende tien jaar gaan nuwe uitdagings aan die Suid-Afrikaanse boer en die landbousektor bied, wat nie alles deur hulle beheer kan word nie. Daarom is die visie en leiding van leiers soos die boer en landboukundige van die Jaar nodig, het mnr. Philip Strydom, bemarkingsbestuurder van Voermol, gesê.

Hy het op die noordelike streek van die Landbouskrywersvereniging se jaarlikse geleentheid

vir dié toekenning gesê oplossings moet vir die vigsepidemie gevind word, want dit gaan nie net boere se arbeidsmagte strem nie, maar ook die verbruikers van landbouprodukte soos mieliemeel en vleis dramaties raak. Volgens die jongste vooruitskatting sal vigs die plaaslike bevolking binne tien jaar van 44 miljoen tot 39 miljoen verminder.

"Dit is onrealisties om te dink die Suid-Afrikaanse landbou gaan die emosies van grondeise en plaasbesetting vryspring. Gelukkig gee die georganiseerde landbou aandag daaraan."

Die landbou het die afgelope dekade ver gevorder sedert beheerrade, eenkanaalbemarking en subsidies afgeskaf is. Suid-Afrikaanse boere is volwaardige mededingers in die internasionale arena met min of geen beskerming van die Regering.

Mnr. Strydom het landboujoernaliste bedank vir hul bydrae tot die landbou se welslae in Suid-Afrika. "Sonder die landbouskrywers, wat deur middel van die geskrewe, oudio- en visuele media tersaaklike en bruikbare inligting aan lesers en kykers bied, sou Suid-Afrika baie armer gewees het," het hy gesê.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,665.81
+0.3%
Silwer
18.91
+0.5%
Palladium
2,182.73
-1.0%
Platinum
870.78
+0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot