AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groot uitdagings wag vir melkboere

Melkboere se vooruitsigte vir vanjaar lyk maar skraal en ’n daling in produksie word verwag.

Drastiese stygings in voerkoste weens die droogte, ’n prysdaling weens hoër melkproduksie verlede jaar, en hoër invoer veroorsaak dat boere in 2016 gaan sukkel om melk winsgewend te produseer, het mnr. Phillip Swart, ledebestuurder van die Melkprodusente­organisasie (MPO), tydens ’n MPO­-boeredag by die Drie Susters-melkery buite Malmesbury gesê.

Droogte

’n Opname onder MPO-­lede toon dat die droogte en gepaardgaande voertekorte tot ’n drastiese daling in kuddegroottes in veral Gauteng, Noordwes en die Vrystaat gelei het.

In die Vrystaat alleen het boere van meer as die helfte van hul kuddediere ontslae geraak. Met die hoër voerkoste het die melk:voerprysverhouding onder die gelykbreekvlak van 1,4:1 beweeg.

“Dié verhouding beteken ’n groot aantal boere kan nie produksiekoste dek nie, en kragvoer sal dus verminder moet word,” sê dr. Koos Coetzee, MPO­ekonoom. Die verhouding is tans 1,23:1, die laagste sedert 2003. Melkverwerkers het wel in Februarie en Maart boere se melkprys verhoog, maar die verhogings is steeds nie genoeg dat boere ’n positiewe winsverhouding kan handhaaf nie, sê Coetzee.

Invoer

Melkboere is ook bekommerd oor die hoë volume van invoer van suiwelprodukte verlede jaar, met ’n styging van 56% vergeleke met 2014. Coetzee voorspel egter dat kleinhandelaars invoer vanjaar meer versigtig sal moet benader, veral met die swakker rand wat invoerkoste aansienlik sal verhoog.

Ondanks die droogte is daar verder steeds ’n ooraanbod van melk in Suid­-Afrika. Volgens Coetzee dui die Nielsen­-steekproef dat die plaaslike verbruikersvraag na melk verlede jaar met 50 miljoen liter gestyg het.

Uitvoer

Volgens Swart moet ’n beter uitvoerstrategie vir Suid-­Afrikaanse melkprodukte in plek wees sodat dit nie net in surplustye uitgevoer word nie.

“ ’n Beter vraag sal ook by die plaaslike verbruiker geskep moet word, met die verbruiker wat beter oor die voedingswaarde van melk opgevoed moet word.” Mnr. Bertus van Heerden, van MPO se Agri Inspec-­afdeling, het benadruk dat melkboere hul produkte op die internasionale markte moet kry, waar die meeste groei plaasvind.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot