AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Groot vloedskade in Wes-Kaap

Die waterskade ná die vloede en swaar reën verlede week in die Wes-Kaap kan meer wees as verwag, sê Agri WK.

Die waterskade ná die vloede en swaar reën verlede week in die Wes-Kaap kan meer wees as verwag, sê Agri Wes-Kaap.


Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, sê die Suid-Kaap is die hardste getref.


“Noudat die water begin sak, kan die boere eers regtig sien watter skade aangerig is. Dit lyk of dit meer is as wat ons verwag het,” aldus Opperman.


Moontlike rampgebied?

Opperman meen as die skade wat aan infrastruktuur aangerig is in ag geneem word, kan die skade rampafmetings aanneem. Hy sê dit kan veral van toepassing wees as die invloed van die droogtes van die afgelope paar jaar asook die uitbreking van verskeie siektes in ag geneem word.


In die Montagu-streek het tussen 50 mm en 300 mm geval, en verskeie paaie, pypleidings en wingerde is beskadig. In die Riversdal-omgewing het plek-plek tot 400 mm geval, ’n plaaswerker het verdrink en baie oorstromings het voorgekom terwyl damwalle gebreek het.


Volgens Opperman het tussen 80 mm en 110 mm in Oudtshoorn en die omgewing geval, die Bergrivier het oorstroom en die meeste slote en uitkeerwalle is beskadig. “Die Herbertsdale-omgewing het ook groot skade gekry.”


Groenteboere in die George- en Herbertsdale-omgewing het ook groot skade aangeteken met baie plante wat weggespoel het.


Kry ’n geïntegreerde aanpassing

Opperman sê intussen meen hulle die Departement van Waterwese en Omgewingsake moet herbesin as dit by sy prosesse en bepaling van koste kom.


“Hierdie stelsel waarvolgens jy eers toestemming moet kry om walle te vervang en duisende rande moet uitgee om te bewys dat jy wel skade gely het, werk nie. Ons wag jare op terugvoering.


"Ons sukkel steeds om uitsluitsel van die departement te kry ná die vloede in 2007 en 2008. Hoe moet die boere behoorlik aanhou boer?” vra Opperman.


Baie boere wag tans nog dat die water afloop, en Opperman sê opnames van die skade word tans wyd gedoen.


Kyk hier na foto's van die vloede in George.


13 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot