AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Groot waterprojekte skop vanjaar af

Die land se watersekuriteit kry ’n hupstoot met verskeie projekte wat vanjaar afskop.

Verskeie projekte om die watersekuriteit in die land te bevorder, is deur me. Nomvula Mokonyane, Minister vir Water en Sanitasie, aangekondig.

Die Vaal Gamagara-waterprojek in die Noord-Kaap het reeds afgeskop met die lê van ’n 432 km-pyplyn. By die eerste fase van die projek is die fokus daarop om ’n 82 km-pyplyn vanaf Roscoe in Kathu na Black Rock te ontwikkel. Dit sal die mynbousektor, veeboerderye, sonkragparke en die gemeenskappe van Kathu, Olifantshoek en Hotazel bedien. Die verwagting is dat hierdie fase teen Augustus 2018 afgehandel sal wees.

Die aanvang van heelwat watertoevoegingskemas is ook vir die huidige geldjaar beplan. Die bou van die Clanwilliamdamwal, wat reeds maande stilstaan, is ook op die kaarte. Dié damwal sal die bergingsvermoë van die dam verhoog om water aan opkomende swart boere te verskaf en om die ekonomiese potensiaal van die gebied te ontsluit, het Mokonyane gesê.

Toevoer en toegang verbeter

Werk om die damwal van die Tzaneendam in Limpopo te verhoog, sal ook in Julie vanjaar begin. Die grootmaatwaterskema vir die laer Thukela in Kwazulu-Natal sal na verwagting in Desember voltooi wees.

Hierdie skema sal bykomende water verskaf aan die kus- en binnelandse gebiede van die KwaDukuza- en die Mandeni-munisipale gebiede. Die Mogalakwena-grootmaatwatertoevoer in Limpopo sal sien dat 94 000 mense, asook myne, in die Waterberg-gebied, water ontvang. Die Namakwa-grootmaatwaterskema in die Noord-Kaap sal water aan 11 500 huishoudings verskaf.

In Mpumalanga is die eerste twee fases van die Hoxane-watersuiweringswerke voltooi. Die derde fase sal sien dat ’n bykomende 27 miljoen liter gesuiwerde water per dag aan swart opkomende boere beskikbaar is. Die eerste been van die Mokolo Krokodilrivier (Wes)-wateroordragskema se tweede fase, waar ’n 160 km-pyplyn gelê word om water vanaf die Krokodilrivier (Wes) naby Thabazimbi na die Lephalale-gebied te gelei, sal ook begin.

Hierdie projek sal help om die opwekking van elektrisiteit in die land ’n hupstoot te gee. Mokonyane het ook aangekondig dat die Lushushwane-grootmaatwaterskema in Mpumalanga teen Oktober 2017 voltooi sal wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot