AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot wildskou op Kyalami

Landbouweekblad gaan sy gewig ingooi by die Aim-Vuurwapenskou wat aanstaande jaar van 28 Februarie tot 2 Maart op die Kyalami-renbaan naby Johannesburg aangebied word.

In die Landbouweekblad-afdeling van dié skou wat jaarliks sowat 10 000 mense lok, word gekonsentreer op alle aspekte van wildboerdery, soos wildverhandeling, wildplaasbeplanning, vleisverwerking, wildboerderytoerusting en jagplaaseienaars wat jaggeleenthede vir plaaslike jagters aanbied.

Die Aim-Vuurwapenskou se binnenshuise uitstallings word in die kuipe van die Kyalami-renbaan gehou en die Landbouweekblad-Wildboerderyskou in die Paddock Club op die eerste vloer. Buiteluguitstalruimtes is ook beskikbaar. Benewens die normale kraampies van 3 m x 3 m, 4 m x 3 m of 6 x 3 m word ook spesiale uitstalruimtes van 2 m x 1 m teen R3 200 (BTW ingesluit) aan jagplaaseienaars gebied. Hierdie prys sluit in matte, afskortings, 'n tafel en stoele.

Alle uitstallers, ook dié wat die spesiale uitstalruimtes gebruik, kry 20 %-korting op die vloerruimte van die kraampies as hulle voor 30 September 2002 bespreek en hul paaiement stiptelik betaal, en 16 % mits die bespreking voor 1 Oktober 2002 gedoen word.

Wildboere wat op die Landbouweekblad-Wildboerderyskou hul jagpakkette vir die nuwe seisoen aan Aim-skougangers wil verkoop, verskaffers wat hul produkte onder die aandag van wildboere wil bring, asook ondernemings wat aan die Aim-Vuurwapenskou wil deelneem, kan Mike Mansell by 011 8037181 of 083 7032190 bel vir plekbesprekings.

Meer inligting oor die Aim-Vuurwapenskou is beskikbaar op hul webwerf www.aimshootershow.com Hou Landbouweekblad vorentoe dop vir inligting oor die wildboerdery-uitstalling.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot