AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grootkuddes: ‘Verwag altyd die ergste’

Reik altyd na die onmoontlike droom, is die Amerikaner, dr. Roger Cady, se raad aan boere op die SA Grootkudde-konferensie in KZN.

Boere moet altyd die ergste dinge verwag, want as hulle nie in hul pasoppens is nie, kan dit die einde van die boerdery beteken, het dr. Roger Cady van Amerika, hoof van volhoubaarheid van die suiwelmaatskappy Elanco.

Cady is een van die genooide sprekers op die tiende SA Grootkuddekonferensie wat vandag by die Champagne Sport-oord in die KwaZulu-Natalse Drakensberg begin.

Sy openingslesing het aangesluit by die tema van die konferensie, volharding in die suiwelbedryf. Hy het gesê volharding is ‘n noodsaaklike deel van volhoubaarheid. Bedreigings vir ‘n melkplaas is talryk en sluit ekonomiese, menslike, sosiale en politieke faktore, verlies van hulpbronne, die weer en klimaat en peste en plae in.

Bedreigings vir boerdery

“Enigeen van hierdie bedreigings kan ‘n einde aan die boerdery of besigheid bring indien dit nie te alle tye te wagte is en verstaan word nie,” het Cady gesê.

Daarom moet die boer of bestuurder ag op vyf oorkoepelende beginsels slaan as hy of sy ‘n bestuurder met volharding wil wees:

* Verwag dat die ergste kan gebeur.

* Stel ‘n plan op en stel dit in werking.

* Beheer wat beheerbaar is en vergeet van die res.

* Gee aandag aan sake wat die belangrikste is wanneer dit aandag verg.

* Reik altyd na die onmoontlike droom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.33
-0.0%
Rand - Euro
17.27
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.66
+0.9%
Silwer
18.69
+1.9%
Palladium
2,121.00
+3.8%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot