AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Grootste veiling van volstruise

’n Rekordgetal broeivoëls is op die negende volstruisveiling op die Oudtshoorn-navorsingsplaas te koop.

Die Wes-Kaapse departement van landbou se Oudtshoorn-navorsingsplaas bied weer vanjaar ’n volstruisveiling van jong broeivoëls op 10 April aan. 

Vanjaar se veiling is die grootste nog (nagenoeg 250 voëls) omdat daar nie verlede jaar met die voëlgriep-krisis ’n veiling moontlik was nie.

Die jaarlikse produksieveiling van jongvoëls poog om aan volstruisprodusente die geleentheid te gee om beter genetiese materiaal vir hulle kuddes te bekom. Die diere word met individuele teeltwaardes vir liggaamsgewig, eierproduksie en kuikenproduksie aangebied.  “ ‘n Teeltwaarde is die beste voorspelling van ’n dier se potensiaal as ’n ouer van die volgende geslag,” verduidelik prof. Schalk Cloete, spesialiswetenskaplike verbonde aan die departement. 

“Dit verskaf inligting om ’n potensiële teeltdier met sy tydgenote te vergelyk, en gee dus ‘n aanduiding van die intensiteit van seleksie wat bewerkstellig kan word.  Inligting vir die voorspelling van sulke teeltwaardes word van alle diere wat verwant is aan die spesifieke dier wat vir seleksie oorweeg word, bekom”.

Gemeenskaplike neste
Die meerderheid broeivoëls wat vir kommersiële volstruisproduksie gebruik word, word in troppe met ‘n mannetjie:wyfie verhouding van ongeveer 6:10 aangehou. In trop-paringstelsels maak die volstruise gebruik van gemeenskaplike neste, waarin meer as een wyfie eiers lê. Dit is dus feitlik onmoontlik om individuele reproduksie en ouerskap in so ‘n trop te bepaal.

Daar is deur navorsing bewys dat eierproduksie tussen verskillende volstruiswyfies baie verskil en kan wissel van 0 tot 120 eiers per wyfie vir ‘n bepaalde broeiseisoen. Daar is dus baie wyfies wat min eiers tot geen eiers bydra tot die totale opbrengs. In ‘n tropsituasie is dit onmoontlik om sulke wyfies te identifiseer en uit te skot. Dit veroorsaak dat hulle teen ‘n hoë koste onderhou word, sonder om ‘n inkomste te lewer. Verdere navorsing het aangetoon dat reproduksie en groei by volstruise oorerflik is. Vordering in hierdie eienskappe is dus moontlik met doelgerigte seleksie, soos bevestig deur navorsing wat op die Oudtshoorn navorsingsplaas gedoen is.

Die Departement hoop om met hierdie veiling en puik genetiese materiaal die volstruisbedryf weer opnuut stukrag te gee na die onlangse voëlgriep krisis en nooi alle belangstellendes uit om die veiling wat om 10:00 begin, te kom bywoon.

Belangstellendes kan vir Zanell Brand (044-272 6077) of zanellb@elsenburg.com kontak vir meer inligting.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot