AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grootte van skaliegasbron oorskat

Die Treasure the Karoo Action Group meen raminge oor hoeveel skaliegas daar in die Karoo is, is ooroptimisties.

Die aksiegroep Treasure the Karoo Action Group (TKAG) meen raminge oor hoeveel skaliegas daar in die Karoo is, is ooroptimisties.


Mnr. Jonathan Deal, koördineerder van die TKAG, trek raminge van prof. Philip Loyd van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie in twyfel.


Lloyd se syfers is 450 t.c.f terwyl ’n amptenaar van die Petroleumagentskap van Suid-Afrika meen ’n optimistiese skatting is dat die Karoo-kom tussen 30 t.c.f. en 40 t.c.f skaliegas bevat.


Dié eenheid is ’n afkorting wat in gasontginning gebruik word om die grootte van ’n gasbron te beskryf en beteken ’n miljoen miljoen kubieke voet.  Lloyd se skatting is ook aansienlik meer as Shell, die maatskappy in die middel van die skaliegas-herrie, se skattings.


Werkgeleenthede betwyfel

Lloyd het in ’n debat verlede week gesê as skaliegas in groot hoeveelhede in die Karoo ontdek word, kan dit duisende werkgeleenthede skep. Deal meen egter die huidige toerisme-werkgeleenthede in die Karoo is meer volhoubaar.


Intussen is die stryd om die openbare beeld van skaliegas-eksplorasie in volle gang. Shell het die afgelope maande baie slegte publisiteit rondom sy planne in die Karoo ontvang. Die maatskappy het onlangs die openbarebetrekkinge-maatskappy Financial Dynamics aangestel om gunstige nuus oor hidrouliese breking te versprei.


Die TKAG het egter nie op hom laat wag nie en die groep HWB Communications nader getrek om sy eie mediaveldtog te loods.


Bron: Sake24


3 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot