AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9234
80,00
CORN
07 Okt
-
4820
2,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10480
54,00
WEAT
07 Okt
-
7206
-4,00
WMAZ
07 Okt
-
4988,2
23,20
YMAZ
07 Okt
-
4851
1,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Groter mielie-oes verwag

Boere vorder goed met die oes van mielies en opbrengste is oor die algemeen groter as wat verwag is. Die totale oes is dus ook groter as wat verlede maand geskat is.

Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) skat die mielie-oes nou op 8,671 miljoen ton, wat 76 800 ton meer is as verlede maand se vyfde skatting. Die witmielie-oes se skatting is met 36 500 ton opwaarts aangepas tot 5,003 miljoen ton, en die geelmielie-oes is met 40 300 ton tot 3,668 miljoen ton aangepas. Die verwagte gemiddelde opbrengs vir wit mielies is 2,91 t/ha en vir geel mielies is dit 3,3 t/ha.

Sowat 17 750 ton meer sonneblomsaad word nou verwag nadat die NOK sy skatting vir dié gewas tot 822 490 ton verhoog het. Die sojaboonoes word steeds op 202 398 ton geskat, terwyl die sorghumoes nou op 191 675 ton geskat word. Dit is 7 600 ton meer as die vorige skatting.

Die geskatte grondbone-oes is onveranderd op 120 185 ton en die droëbone-oes op 59 010 ton.

Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.78
-0.1%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,273.53
+0.5%
Platinum
932.87
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,282
-0.2%
Alle aandele
65,655
-0.3%
Hulpbronne 10
63,572
+0.5%
Industriële 25
79,493
-0.7%
Finansiële 15
14,000
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot