AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

GRPO het slegs agt aktiewe lede

Die RPO in Gauteng sê hy het tans slegs agt aktiewe lede, wat beteken dié boere word deur die res van die land gesubsideer.

Die Rooivleisprodusente-organisasie in Gauteng (GRPO) sê hy het tans net agt aktiewe lede in die provinsie wat vrywillige bydraes lewer, derhalwe moet hulle deur die res van die land se provinsiale organisasies gesubsideer word.


Mnr. Willie Clack, voorsitter van die GRPO, sê hulle is tans baie gefrustreerd deur die situasie en voel dit is onregverdig dat baie boere voordeel trek uit hul optrede as deel van die georganiseerde landbou, maar hulle wil nie die vrywillige bydraes betaal nie.


Volgens Clack betaal die meeste rooivleisboere wel ’n statutêre heffing, maar dié heffing gaan na die Rooivleisbedryf-forum, en slegs ’n baie klein deel daarvan eindig in die GRPO se koffers.


Aantal boere

Clack sê hulle is tans onseker oor hoeveel veeboere wel in die provinsie is, maar omdat die provinsie verantwoordelik is vir 1% van die land se vleisvoorraad, skat hulle die aantal produsente op sowat 500.


“Dis baie frustrerend as die boere nie hul deel bydra nie. As ’n siekte uitbreek of daar is probleme met entstowwe of iets rondom invoerheffings en ons moet optree, trek hulle uiteindelik voordeel uit optrede waarvoor die res van die land betaal,” aldus Clack.


Clack sê verder hy meen boere wat vee op kleinhoewes aanhou, moet ook hierby betrokke raak, want as een van hul diere siek word, beïnvloed dit die groter veeboer net soveel as wat dit hom sal raak wanneer een van die groter veeboer se diere siek word.


Die bydrae

Clack sê die vrywillige bydrae word bepaal teen 0,15% van ’n boer se omset by die eerste verkoopspunt. ’n Boer wat dus ’n omset van R1 miljoen het, se vrywillige bydrae sal R1 500 per jaar beloop.


7 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot