AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grys toekoms vir African Grey

? Verbod op die internasionale handel van die African Grey is op Cites se COP17-beraad in Sandton ingestel.

Die rooistertpapegaai wat in Afrika voorkom, oftewel die African Grey, se toekoms is donker ná die verbod van Cites se COP17-beraad in Sandton op die internasionale handel van dié spesie.

Dit is die gevoel van die Suid-Afrikaanse papegaaitelers ná die besluit om die beskermingsvlak van die voëlsoort van Bylaag 2 tot Bylaag 1 te verander.

Volgens mnr. Ben Minnaar, voorsitter van die Papegaaitelersvereniging van Suider-Afrika, is daar is geen uitbuiting van dié spesie in nege van die 20 gebiede waar die African Grey natuurlik voorkom nie. “In die oorblywende gebiede is die uitbuiting ’n dekade gelede gestaak. Voorvalle is die afgelope jare net in vier gebiede aangemeld,” sê hy. “Voorvalle van uitbuiting het onlangs slegs in Kameroen en die Demokratiese Republiek van die Kongo voorgekom.”

Geen uitvoerkwotas

In reaksie hierop het Cites geen uitvoerkwotas vir 2016 toegestaan nie en derhalwe sou daar nie Greys uit die twee gebiede uitgevoer word nie. Die Papegaaitelersvereniging was van mening dat die maatreël voldoende was. “In plaas van die beskerming van die African Grey, sal die opgradering van die bylaagstatus die teenoorgestelde uitwerking hê,” sê hy.

Volgens Minnaar sal die vraag na wild-gevangde Greys toeneem indien Suid-Afrika nie sy hokgeteelde voëls internasionaal bemark nie. Hy voer aan dat die smokkelhandel van die Greys sal toeneem, wat geensins in die belang van natuurbewaring is nie.

Suid-Afrika se sowat 100 000 broeivoëls van sowat 1 600 geregistreerde telers lewer jaarliks meer as 65 000 hokgeteelde African Grey-kuikens onder streng beheerde toestande. Die oorgrote meerderheid daarvan word in die Verre en Midde-Ooste verhandel.

Die invoer van wild-gevangde Greys na Suid-Afrika is sedert September 2015 verbied. Sowat 5 000 hokgeteelde kuikens word jaarliks teruggehou vir broeidoeleindes.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot