AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

GSA: Verslag oor kunsmis afgehandel

Die verslag oor ’n ondersoek na kunsmis wat Graan SA van stapel gestuur het, is afgehandel en toon dat dat Suid-Afrika ál meer van kunsmisinvoer afhanklik is.

Die verslag oor ’n ondersoek na kunsmis wat Graan SA in 2008 van stapel gestuur het, is pas afgehandel.


Luidens ’n verklaring sê die organisasie hy besluit om ’n gedetailleerde ondersoek na die Suid-Afrikaanse kunsmisbedryf van stapel te stuur nadat plaaslike kunsmispryse teen die middel van 2008 rekordvlakke bereik het.


“Bevindinge in die verslag behoort vir Graan SA en ander rolspelers in die mark ? beter begrip van die werking van die plaaslike kunsmisbedryf te voorsien,” aldus mnr. Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA.


Die belangrikste doel van die ondersoek was om die struktuur, die werking en die prestasie van die land se kunsmisbedryf te ondersoek. Die organisasie sê aangesien kunsmis as ’n produksiemiddel van 25% tot 45% van graan- en oliesaadprodusente se lopende produksiekoste uitmaak, is dit van die uiterste belang dat die plaaslike kunsmisprys ’n ware weerspieëling van markfaktore moet wees.


Lees ook: Kunsmisdebakel: DA steun Bosman


Bevindinge

Volgens die bevindinge van die studie kan die skerp styging in kunsmispryse in 2008 aan lae internasionale voorrade en ’n sameloop van verskeie ekonomiese faktore toegeskryf word.

Die studie het ook bevind dat ’n sterk korrelasie tussen die internasionale en nasionale kunsmismarkte bestaan, hoewel alle wêreldwye veranderinge nie noodwendig na die plaaslike mark deurgegee word nie.


“Wat wel kommer wek, is dat Suid-Afrika ál meer van kunsmisinvoer afhanklik is. Die verslag toon dat kunsmisinvoer van minder as 20% in 1990 tot meer as 65% in 2008 gestyg het,” lui die verklaring.


Met behulp van die studie het dit ook duidelik geword dat verdere ondersoeke na die struktuur en werking van Suid-Afrika fosfaat- en stikstofwaardeketting nodig is.


Die organisasie bedank die Nasionale Landboubemarkingsraad vir hul geldelike en intellektuele bydrae tot die verslag.


Die volledige verslag is hier beskikbaar.


Lees ook: Kynoch koop Endicott by Sasol


12 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.06
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.46
+0.2%
Silwer
22.16
-0.4%
Palladium
1,850.09
-1.5%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot