AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

GSA wil fokus op ander departemente

Graan SA wil op ander Regeringsdepartemente begin fokus wat navorsing en finansiering betref, sê De Villiers.

Graan SA wil op ander Regeringsdepartemente begin fokus wat navorsing en finansiering betref, sê mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van die organisasie.


Dit volg ná ’n besoek aan mnr. Derick Hanekom, Adjunk-minister van Wetenskap en Tegnologie. “Ons is daar in om vir hom te vertel wat ons doen, en ons het met R3,5 miljoen daar uitgestap.”


De Villiers het Donderdag (19 Mei 2011) die media en ander rolspelers in die bedryf by die 2011 Nampo-Oesdag toegespreek.


De Villiers sê Hanekom het aangedui vir elke rand wat die organisasie aan navorsing oor mikro-toksiene bestee, sal die departement ’n rand bydra.


“Dit beteken ons gaan in plaas daarvan om die Departement van Landbou vir geld, hulp en skakeling te nader, sal ons ook op ander departemente, wat regstreeks by ons afdelings betrokke is, moet begin fokus.”


Beter verskaffing van inligting


De Villiers sê die bedryf sal moet begin fokus daarop om inligting oor die mark, watter grane en hoeveelhede wat beskikbaar is, bekend te maak. “Ons is op ’n punt waar ’n beter prentjie oor die beskikbaarheid van grane geskets moet word sodat ons nie weer met ’n situasie sit waar ons moet invoer omdat te veel uitgevoer is nie,” aldus De Villiers.

 

Hy het produsente geluk gewens met hul bestuur van die bedryf rondom die vryemarkstelsel. “Jy sal ’n sein in die mark sien inkom, en volgende seisoen is daardie sein reeds sigbaar in die ouens se lande.”

 

Veranderinge


Volgens De Villiers besef hulle dat van die veranderinge wat by die organisasie plaasvind, ongelukkigheid kan veroorsaak. “Leadership is a full contact sport. There is going to be blood and some of it will be yours,” verduidelik hy hul standpunt rondom byvoorbeeld die skuif van hul kantore na Pretoria.


’n Kleiner span sal by die kantore op Bothaville agterbly, met ’n groter span wat na Pretoria sal skuif. Hy sê die kantoor in Pretoria sal ook nie voor die einde van die jaar reg wees sodat hulle daarheen kan trek nie.


“Die skuif sal wel nie die aanbieding van die Nampo-Oesdag beïnvloed nie. Die bywoning op die vakansiedag was vir ons bemoedigend en ons sal wil kyk hoe ons dit groter en beter kan maak,” aldus De Villiers.


20 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot