AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9212
58,00
CORN
07 Okt
-
4811
-7,00
SOYA
07 Okt
-
8805
45,00
SUNS
07 Okt
-
10625
145,00
WEAT
07 Okt
-
7203,2
-6,80
WMAZ
07 Okt
-
5061
1,00
YMAZ
07 Okt
-
4832
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GSA wil inligting statutêr kry

Inligting oor markte en produkte wat beskikbaar is, is nodig as riglyne vir produksiebesluite in Suid-Afrika, sê Graan SA.

Inligting oor markte en produkte wat beskikbaar is, is nodig om as riglyn te dien vir produksiebesluite in Suid-Afrika, sê Graan SA.

Mnr. Jannie de Villiers, hoofbestuurder, sê hoe meer inligting oor die verwerkingskant beskikbaar is, hoe beter kan beplanning aan die produksiekant gedoen word. Hy was ‘n spreker tydens Agri SA se jaarkongres in Johannesburg.

“Sonder die regte inligting is dit onmoontlik om ingeligte produksie- en bemarkingsbesluite te neem,” aldus De Villiers. Sedert 2009, na aanleiding van ondersoeke deur die Mededingingskommissie, duur onsekerheid oor die deel van inligting binne die markomgewing voort.


Die kommissie

Volgens De Villiers het die Forum van Hoof-uitvoerende Beamptes aan die Nasionale Landboubemarkingsraad opdrag gegee om ondersoek te doen oor die inwin, gebruik en verspreiding van inligting deur landbou- en produsente-organisasies, asook die organisasies se verwerkers. Voorstelle vir riglyne in dié verband is aan die kommissie voorgelê, maar De Villiers sê die kommissie kon nie sy weg oopsien om die riglyne goed te keur nie.

Die kommissie verkies dat die Mededingingstribunaal eerder uitsprake hieroor moet lewer. De Villiers verwag dat verskeie bedrywe die kommissie nou gaan nader vir statutêre inligting ná hulle ‘n eerste uitsondering - vir die uitruil van markinligting binne die brandstofbedryf - op 3 Oktober 2011 goedgekeur het.

De Villiers sê hulle sal graag binnekort sulke statutêre stappe vir die landboubedryf goedgekeur wil sien, want ‘n styging word in die prys van mielie-verwante produkte voorsien. “Dit beteken dat verbruikers gaan kwaad word, almal gaan kwaad word, waar as die inligting beskikbaar sou wees dít nie die geval sou wees nie.”

17 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.18
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,710.63
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,253.50
-0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,225
-0.3%
Alle aandele
65,601
-0.4%
Hulpbronne 10
63,613
+0.5%
Industriële 25
79,388
-0.8%
Finansiële 15
13,976
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot