AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GSA wil padprobleme oplos

Daadwerklike pogings gaan deur Graan Suid-Afrika (GSA) aangewend word om die probleme met swaar verkeer en ontoereikende toegangsroetes na die Nampo-oesdag voor volgende jaar se groot landbouskou te probeer oplos.

Swaar verkeer vanuit die suide het erge verkeersprobleme opgelewer. Sommige dae was die opeenhoping van voertuie meer as 20 km lank en voertuie het tot by Bothaville tougestaan. Hierdie probleem was vermoedelik deels weens padverleggings van die teerpad vanaf die noorde, wat baie besoekers laat besluit het om dit te vermy en eerder vanuit die suide te kom. Die gevolg was groot frustrasie vir mense wat in sommige gevalle drie ure lank moes toustaan.

Mnr. Vic Mouton, voorsitter van die oesdagkomitee, sê hulle is bekommerd oor die probleem en gaan met die owerhede gesels om hulle te probeer oorreed om alternatiewe toegangsroetes te verbeter. Hy praat van grondpaaie wat vanuit die ooste na die oesdagplaas lei, maar wat nie goed genoeg is om swaar verkeer te dra nie. As hierdie paaie verbeter word, kan dit die verkeer op ander paaie verlig.

Mnr. Johan Loxton, bestuurder: kommersiële ondernemings van Graan SA, wat die oesdag reël, sê hulle wil besoekers probeer oorreed om nie in sulke groot getalle op die tweede en derde dae op te daag nie. Op albei hierdie dae was daar vanjaar meer as 20 000 mense by die oesdag. Al vier dae se program is dieselfde en dit sal help as meer mense eerder die eerste en laaste dae Bothaville toe gaan.

'n Nuwe besoekersrekord is vanjaar opgestel. Meer as 61 200 mense het die skou bygewoon teenoor verlede jaar se meer as 57 000. Die tweede dag was daar meer as 25 000 besoekers.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot