AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Gupta-melkplaas skuif na Nampo-Oesdag

Die omstrede Gupta-melkplaas by Vrede, wat glo R570 miljoen gekos het, gaan na die Nampo-Oesdagplaas verskuif word.

Seker die duurste en mees omstrede melkplaas in Suid-Afrika, dié een by Vrede in die Vrystaat, gaan volgens gerugte na Graan SA se Nampo-oesdagplaas verskuif word.

Die omstrede melkplaas is deur die Vrystaatse premier goedgekeur en sou die rugsteun van 'n Indiese maatskappy, Paras, geniet. Na verneem word het die plaas in onbruik verval.

Bedryfsleiers is dit eens dat dié melkplaas, wat in onbruik verval het, na Suid-Afrika se mielie-hoofstad verskuif moet weens strategiese oorwegings. Beamptes van Graan SA gaan 'n oog oor die bestuur van die melkery hou en die geriewe sal ook vir opleiding benut word.

Die verskuiwing van die melkplaas begin op 1 April en 'n terrein is reeds by die Oesdagplaas buite Bothaville daarvoor beskikbaar gestel. Dit word op die terrein van die bestaande woonwapark opgerig. Besoekers aan die Nampo-Oesdae in Mei sal die melkplaas kan besoek, en die melkery behoort dan reeds met sy werksaamhede te kon begin.

Intussen word betroubaar verneem dat 'n luukse motor, met 'n Gupta-nommerplaat, die afgelope tyd gereeld by 'n vooraanstaande mielieboer in die distrik van Bothaville aangedoen het. Bespiegelinge dat dié boer 'n kabinetspos aangebied is, kon nie bevestig word nie en die boer wou glad nie met die media praat nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
+0.2%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,627.97
+0.3%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,078.50
+1.7%
Platinum
853.00
0.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot