AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘GWK en VKB se samesmelting goed vir transformasie’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
VKB se silo by Vrede. Die maatskappy het toestemming gekry om met GWK saam te smelt. Foto: VKB
VKB se silo by Vrede. Die maatskappy het toestemming gekry om met GWK saam te smelt. Foto: VKB
Die mededigingstribunaal glo die samesmelting van VKB en GWK sal poste in die landbousektor beskerm en help om die verspreiding van eienaarskap uit te brei.

Die tribunaal het reeds die samesmelting tussen Griekwaland-Wes Korporatief (GWK) en VKB Beleggings (VKB) op 21 Desember 2022 goedgekeur, kort op die hakke van ’n aanbeveling van die mededingingskommissie ten gunste daarvan.

In sy bevinding lig die tribunaal sekere kwessies oor uitgebreide verspreiding van eienaarskap uit wat aangepak moet word indien die samesmelting voortgaan. Volgens die jongste verklaring van die tribunaal sal die samesmelting en nakoming van sekere voorwaardes mense uit voorheen benadeelde gemeenskappe en sekere entiteite help om landboumarkte te betree en eienaarskap in die sektor uitbrei.

Dié voorwaardes beteken onder meer dat alle werkers uit voorheen benadeelde groepe wat in aanmerking daarvoor kom, begunstigdes van die VKB Werknemerstrust word.

VKG en GWK moet daarom verseker dat alle permanente werknemers van VKB of GWK wat vir ’n minimum van 12 maande in diens is, begunstigdes van die VKB Werknemerstrusts, by name die VKB Landbou Workers Trust of die VKB Agri Processors Workers Trust word. Dit moet binne drie maande vanaf die samesmeltingsdatum gebeur.

’n Moratorium op afleggings deur albei maatskappy gekoppel aan die samesmelting sal ook vir 36 maande vanaf instellingsdatum geld.

Albei maatskappye moet toegang tot finansiering fasiliteer aan voorheen benadeelde persone in die waardeketting en geografiese gebiede waar VKB en GWK bedrywig is. Dít sal ingevolge toepaslike kredietbeleide en relevante wetgewing oor ’n tydperk van 36 maande vanaf die instellingsdatum geskied.

Die finansiering kan insluit die fasilitering van produksielenings, maandelikse rekeninge, finansiering om toerusting te bekom en die finansiering van spesifieke projekte en/of gemeenskappe.

Die twee maatskappye is meestal werksaam in verskillende geografiese gebiede en daarom is direkte mededinging beperk. Die tribunaal het voorts bevind indien die samesmelting voortgaan, sal dit nie mededinging in enige relevante markte verhinder of verminder nie.

Daar is ook bevind die voorgestelde transaksie sal nie enige ongunstige kwessies van openbare belang raak nie.

Volgens ’n woordvoerder wat namens GWK en VKB met Landbou.com gesels het, vorder werk om aan hierdie voorwaardes te voldoen, goed.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot