AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

GWK kry nuwe besturende direkteur

GWK kry 'n nuwe besturende direkteur, mnr. Pieter Spies, wat ervaring in die voedselketting op internasionale vlak het.

'n Sakeleier met onder meer internasionale ondervinding in die waardeketting voedselvoorsiening, is as GWK se nuwe besturende direkteur aangestel.

Mnr. Pieter Spies (49), wat op die oomblik 'n uitvoerende leiersrol in Telkom se verbruikersbeen vervul, sluit op 1 Junie 2014 by GWK aan, aldus mnr. Frank Lawrence, voorsitter van die direksie van GWK.

Spies het voorheen ook verskillende ander leiersrolle beklee. Dit sluit in direkteur: verkope en distribusie by Brandhouse, besturende direkteur van Cadbury: Oos-Afrika, kommersiële en logistieke direkteur vir Cadbury Schweppes en streekverkoopsdirekteur vir Cadbury in Europa en Midde-Ooste.

Hy het aan die Hoërskool Goudveld gematrikuleer en daarna 'n sertifikaat in gevorderde logistiek aan die Randse Afrikaanse Universiteit (Universiteit van Johannesburg) behaal. Hy het daarna 'n B.Com-graad aan die Universiteit van Suid-Afrika verwerf waarna hy ook die Universiteit van die Witwatersrand se Internasionale Uitvoerende Ontwikkelingsprogram suksesvol voltooi het.

Pieter en sy vrou Muriette het 'n seun, Reuben (6).

* Die vorige besturende direkteur, mnr. Johan van Wyk, het einde Mei 2013 die tuig by GWK neergelê. Die pos is destyds nie gevul nie weens die samesprekinge oor moontlike samesmelting met OVK, wat nie werklikheid geword het nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
+0.6%
Rand - Pond
19.31
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,635.68
+0.8%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,115.77
+3.6%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,493
+0.4%
Alle aandele
63,920
+0.5%
Hulpbronne 10
56,826
+1.1%
Industriële 25
79,145
-0.5%
Finansiële 15
14,200
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot