AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

GWK open Farm Foods-fabriek van R400m.

GWK se Farm Foods-fabriek is as een van die modernste in sy soort in Afrika beskryf.

’n Herbevestiging van sy vertroue in die toekoms van die Suid-Afrikaanse landbou. Só sê die vooruitstrewende landboumaatskappy GWK oor die opening van sy nuwe Farm Foods-fabriek by Modderrivier buite Kimberley in die Noord-Kaap.

Dié fabriek word as een van die tegnologies gevorderdste en modernste in sy soort in Afrika beskryf.

GWK het R400 miljoen daarin belê. Dit sluit ’n koringmeule, pasta- en koekie-aanlegte in, waarvan die produkte onder die boer-beheerde maatskappy se nuwe Nature Farm-handelsmerk bemark sal word.

R60 miljoen van die R400 miljoen is bestee om die bestaande silokapasiteit by die aanleg te vergroot om die nuwe fabriek te kan bedien.

Die tegnologie is uit Italië en Switserland ingevoer. Dit kom kort op die hakke van die maatskappy se uitmuntende finansiële resultate verlede jaar, toe die wins 50% meer as die vorige jaar was.

Premie-koring

Die nuwe fabriek stel GWK nou in staat nie net om eienaarskap van die hele waardeketting te neem nie, maar ook om sy produkte te diversifiseer. Die koring is van die gebied se eie besproeiingsboere, wat bekend is vir die hoë gehalte graan wat hulle produseer.

Koringmeel, pasta en koekies gaan aanvanklik onder die nuwe Natures’ Farm bemark sal word.

Op die verpakkings sal met die produk se plaas-oorsprong gespog word, en die sal tot die maatskappy se reeds gevestigde mieliemeel-produkte gevoeg word.

Die maatskappy sê die nuwe fabriek is in reaksie op verbruikers se groeiende belangstelling om te weet waar die kos op hul borde vandaan kom.

“Ons het seker gemaak dat ons deeglik die grootte van die kategorie vir pasta verstaan, en watter produk-ontwikkeling nodig was,” sê mnr. Pieter Spies, besturende direkteur.

Voorste tegnologie

“Wat die koekies betref, het ons seker gemaak dat ons die regte geure gebruik, voorste innovasie en die beste smaakprofiele.”

Mnr. Tom Meintjes, bestuurder: graanprodukte by GWK, sê die fabriek was na bouwerk van twee en ’n half jaar in volle produksie.

Die uiteindelike koste was het minder as 2% afgewyk van wat aanvanklik in die vooruit gestel is.

Meer as 400 tydelike werkgeleenthede is met die bouwerk geskep, en 88 kontrakteurs en 48 subkontrakteurs was in verskillende fases betrokke. Die fabriek het ook meer as 100 nuwe werkgeleenthede geskep.

Altesaam 25 ton koringmeel kan per uur in die meule gemaal word, en 1,3 ton koekies en een ton pasta per uur vervaardig word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.63
-1.5%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,658.43
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,195.50
+2.1%
Platinum
863.50
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot