AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

GWK se Frank voed ons almal

Die vindingryke Frank is ’n superheld, want sonder hom het die mensdom niks gehad om te eet nie.

Promosie-artikel:

Ontmoet Frank. Hy is vreesloos en vindingryk. Frank bou elke dag ruimtetuie. Hy neem die mensdom op ’n verkenningstog. Hy stuur ons drome en ideale die hemele in. Sy kundigheid en vernuf sal ons nog nuwe wêrelde laat ontdek.

Want sonder sy harde werk kry geen wetenskaplike of ingenieur die nodige breinkos om ’n vaartuig te ontwerp wat die Melkweg kan deurkruis nie. En so bou hy nie net ’n ruimtetuig nie, hy red ’n kind, herstel ’n motor en bestudeer dinosourusse en genees siektes, teer ’n pad, ontwerp ’n skool en blus ’n brand.

Frank is ’n GWK-landbouprodusent. En hy voed ons almal.

Nuwe baadjie

Frank het verlede jaar gestalte gekry toe ons by GWK ’n nuwe baadjie aangetrek het. Met die kollig wat skerp na voedselsekerheid en -voorsiening skuif, het ons fokus op produsente-ondersteuning ook verskerp.

Landbouers hou die toekoms van die mensdom in hul hande deur daagliks vir kos op elkeen se borde te sorg. Ons doelwit is om produsente in daardie posisie te behou. Daarom voorsien GWK produsente van toerusting en tegnologie, ploegskare, graanmeulens en pastafabrieke, en al die jongste, beste metodes om die wêreld te help groei en droom en dit ’n beter plek te maak.

Entrepreneurs

Ons glo produsente vermag die ongelooflike. In ’n wêreld met ’n immergroeiende vraag na voedsel en groot uitdagings in die landbou, verstom produsente ons daagliks met vernuwende en entrepreneuriese denke.

Daarom het Frank ’n gesig gekry, en ’n seun, Frikkie, en ’n hond, Flip. Want Frank verteenwoordig elke landbouprodusent en GWK is daar om saam met hulle van die landbou ’n sukses te maak.

As deel van hierdie belofte ontwikkel ons kanale vir ons produsente se produkte – van die plaas tot by die verbruiker, plaaslik en internasionaal. Ons verwerk daardie produkte tot heilsame verbruikersprodukte waarvan ons regtig die oorsprong ken.

In ons nuwe aanleg op Modderrivier vervaardig ons unieke pasta en koekies wat eersdaags op die winkelrakke sal wees. Ons gee om vir ons omgewing en die mense wat daarin woon en werk. Daarom tree ons verantwoordelik op teenoor die omgewing sodat ons landbouers kan help om die omgewing volhoubaar te bestuur.

Só help ons ons landbouers om voort te gaan om voedsel aan die wêreld te voorsien. Ons staan hulle by met elke stap van boerdery, van bedryfsmiddele op die plaas, finansieringsoplossings, toerusting en tegnologie, navorsing, verkryging en bemarking, produkverwerking en verkope, en alles tussenin wat hulle nodig kan kry.

As ons landbouers ons nodig het, is ons daar vir hulle.

Frank se storie

Frank help ons om die ware storie van produsente aan die res van die wêreld te vertel. ’n Storie oor die moderne ontdekkers van ons tyd, die mense wat sonder ophou werk aan volhoubare voedselverskaffing, die mense wat elke dag nuut dink en nuwe metodes ontdek sodat ons kan eet.

Net soos alle landbouprodusente, is Frank een van ons mense. En ons mense voed mense.

Navrae: Vir meer besonderhede oor GWK en sy produsente, besoek die webwerf gwk.co.za of GWK se Facebook-blad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot