AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

GWK vereer sy ikone vir 2016

GWK het sy beste produsente, bedryfsverteenwoordigers, personeel en vennote vereer vir hul bydrae tot die landbou.

GWK se tweede jaarlikse Ikoon-toekennings is op ’n glansryke geleentheid op die Oude Pont-landgoed noord van Douglas aangebied.

Produsente, bedryfsverteenwoordigers, personeel en vennote is hier vir hulle aandeel in voedselproduksie, vernuwing en ekonomiese groei in die landboubedryf vereer. Die Ikoon-toekennings is in 27 afdelings toegeken.

Die twee produsentewenners was die Genadeboerdery van mnre. Hannes, Gerhard en Vickie Bruwer as die Gewasprodusent van die Jaar en mnr. Koos van der Ryst van die Koopmansfontein-gebied as die Lewendehawe-produsent van die Jaar.

GWKIkone2016_JohanNorval

GWK se voorste produsente wat Ikoon-toekennings ontvang het. Van links is me. Hannetjie van der Ryst en haar man, Koos (GWK se Veeprodusent van die Jaar), mnr. Vickie Bruwer, sy vrou Chrisna, mev. Almyné Bruwer en haar man, Hannes Genade-boerdery as Gewasprodusent van die Jaar). Foto: Johan Norval

Die Bruwers, wat vroeër as Graan Suid-Afrika se Graanprodusent van die Jaar aangewys is, het hulself in verskeie van die Ikoon-kategorieë onderskei. Hulle het ’n besproeiingstelsel van Valley losgeslaan.

Van der Ryst, nasionale voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het onder meer 1 000 beeste by GWK laat slag en vir sy aanwysing as veeprodusent het hy ’n Gator-voertuig van John Deere gewen.

Agri SA is aangewys as Landbouweekblad se Bedryfsrolspeler van 2016, uit erkenning vir die organisasie se droogtehulpskema vir boere die afgelope jare. Macsteel is aangewys as GWK se oorhoofse Verskaffer van die Jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot