AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hadebe verlaat die Land Bank

Nadat hy die Land Bank op die regte pad gelei het, verlaat mnr. Phakamani Hadebe die diens van die bank.

’n Suksesvolle omkeerstrategie het mnr. Phakamani Hadebe, hoof uitvoerende beampte van die Land Bank, ’n klop op die skouer van mnr. Pravin Gordhan, Minister van Finansies, besorg. Die minister het Hadebe in sy begrotingsrede bedank vir die harde werk wat hy gedoen het ná die bank onder administrasie geplaas is.
 
Hadebe gaan die bank se diens in Desember verlaat, wanneer sy kontrak verstryk. Hy het as tussentydse hoof uitvoerende beampte by die bank aangesluit na dit in Julie 2008 onder administrasie geplaas is en deel van die Nasionale Tesourie se verantwoordelikhede geword het.
 
Finansieel sterker
Luidens ’n nuusbrief van Agbiz, moes Hadebe die leisels oorneem te midde van bewerings van wanbestuur, bedrog en korrupsie wat oor die bank gehang het. Sy eerste opdrag was om die proses om die bank se finansies te stabiliseer, te lei.
 
Terselfdertyd moes hy ’n omkeerstrategie begin implementeer om die bank se werksaamhede na goeie regering en nakoming van die kernmandaat te laat terugkeer. “Dit is gedoen en die Land Bank is vandag finansieel sterker en gereed om sy rol in die ontwikkeling van die landbousektor te vervul,” lui die nuusbrief.
 
Gordhan en die raad van die Land Bank spreek hul opregte dank teenoor Hadebe uit vir sy uitstaande bydrae tot die herstel van die bank. Die proses om Hadebe se opvolger te vind, het sowat twee weke gelede begin toe sy pos geadverteer is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.02
-1.0%
Rand - Pond
19.93
-2.6%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,658.33
-0.1%
Silwer
18.71
-1.0%
Palladium
2,218.11
+3.1%
Platinum
863.49
-0.3%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot