AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hael saai verwoesting naby Bothaville

’n Erge hael-en-reënbui het groot skade aan mielie-, sojaboon- en sonneblomaanplantings naby Bothaville aangerig.

Verskeie boere se mielie-, sojaboon-, en sonneblomaanplantings is “flenters geslaan” tydens ’n erge hael-en-reënbui tussen Bothaville en Klerksdorp. Tussen 80 mm en 125 mm reën het Woensdagmiddag (5 Desember 2012) in die omgewing geval. Mnr. Japie Grobler van die plaas Karookom, sê dié reën het gevolg op sowat 50 mm reën wat die vorige dag in die gebied geval het.
 
Grobler sê sowat 800 ha van sy mielie- en sonneblomaanplantings is getref, maar hy vertrou dat die jong plantjies sal kan herstel. “Ons gaan baie meer skade weens die verspoelings, en dies meer, hê.”
 
Volgens mnr. Jakkals le Roux, streekverteenwoordiger vir Vrystaat Landbou, is ’n “hele paar boere” deur die storm getref. Die skade wat aangerig is, kan egter nog nie bepaal word nie, omdat die boere nog nie in die lande kan kom nie.
 
R1 miljoen skade
Mnr. Benja Cawood, ’n boer van die omgewing, sê sy skade kan tussen R1,1 miljoen en R1,5 miljoen beloop. Die hael het sowat 450 ha mielies, sojabone en sonneblomme op sy plaas beskadig.
 
“Sowat 300 ha is heeltemal platgeslaan. Die reënmeter, wat 100 mm kan meet, het oorgeloop. Ons sal vir die volgende twee weke nie in die lande kan kom nie,” vertel Cawood. Die mielies, sojabone en sonneblomme wat hy geplant het, was reeds kuithoogte.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot