AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hael slaan groente aan flarde

Sommige groenteboere tussen Tarlton en Brits se somerseisoen het nie goed begin nie.

’n Enkele haelstorm het groenteboere tussen Brits in Noordwes en Tarlton in Gauteng ’n aaklige begin tot hul somer besorg en binne minute miljoene rande se skade aangerig.

Volgens mnr. Peet Janse van Rensburg, groenteboer van die Langplaas-boerdery by Brits, is minstens 45 hektaar beet, skorsies en botterskorsies op hul plaas totaal verwoes. ’n Verdere 22 hektaar jong beet het erge skade gely.

“Hier is minstens R3 miljoen se skade op ons plaas, maar ons is nie die ergste getref nie. Een van die boere hier naby het meer as 100 hektaar wortels verloor,” sê hy. Teen ’n gemiddelde opbrengs van 60 ton wortels per hektaar en ’n inkomste van R2,50 per kilogram, is dit nagenoeg R15 miljoen se skade.

“Ons is nog in ’n gelukkige posisie, want ons het baie ander produkte op ander dele van die plaas oor. Ons sal dus hierdie terugslag oorleef. Hael is ’n risiko vir ons in die somer. Daarom was die 10 ha botterskorsies wat in die storm vernietig is, verseker, maar 25 ha beet en 10 ha skorsies wat vernietig is, was nie verseker nie. Daar is ook ’n jong land beet van 22 hektaar wat nog ’n kans het om in ’n mate te herstel, maar daar sal seker minstens 30% skade wees,” sê Janse van Rensburg.

Volgens mnr. Rudi Engelke, groenteboer van die Kaapse Vlakte, gaan dit tans glad nie goed met groenteboere nie. “Die volumes kool, wortels en beet op die markte is tans baie hoog. Ons is gelukkig as ons R3/kg vir beet kry, R2,50/kg vir wortels en R2/kg vir kool. Die droogte het ’n groot rol in die oorproduksie gespeel, want almal wat in die afgelope paar maande reën gekry het, het kontantgewasse geplant,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,669.73
+0.5%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,186.75
-0.9%
Platinum
876.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,265
+0.6%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
60,617
+1.4%
Industriële 25
77,008
+0.3%
Finansiële 15
13,749
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot