AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9817
43,00
CORN
30 Mrt
-
4512,2
-17,80
SOYA
30 Mrt
-
8195
-48,00
SUNS
30 Mrt
-
9027,2
-33,80
WEAT
30 Mrt
-
6681,4
2,40
WMAZ
30 Mrt
-
3848,8
-2,20
YMAZ
30 Mrt
-
4030
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hael slaan Springbokvlakte flenters

’n Haelbui het erge skade gesaai op Limpopo se Springbokvlakte.

Boere op Limpopo se Springbokvlakte het groot verliese gely toe ’n haelbui hul vroeë aanplantings van saadmielies platgeslaan het.

“Die takseerders is nog besig om die skade te bepaal, maar afhangend van die ouderdom van die plante het boere tussen 50% en 100% van hul oeste verloor,” sê mnr. Willem Groothof van Graan SA.

Groothof, wat in die Settlers-omgewing naby Bela-Bela (Warmbad) boer, sê dié boere wat hul hele graanoes verloor het praat reeds van oorplant. Dit is nog vroeg in die vlakte se groeiseisoen en daar is nog genoeg tyd om ’n oes groot te maak as dit nou geplant word.

Hy sê die hael het in ’n strook van omtrent 5 km wyd oor 50 km uitgesak. Dele van die distrikte van Marken, Melkrivier, Vaalwater, Alma, Sterkrivier en die Modimolle (Nylstroom) en Mookgophong (Naboomspruit) het in die slag gebly.

In die Vaalwater-omgewing het steenvrugboere ook deurgeloop en baie groenteboere op die vlakte het skade gely. Daar is selfs skade op aartappel-lande in die Alma-omgewing aangemeld.

Groothof sê kort op die hael het ’n harde bui reën gevolg en op plekke het daar tot 100 mm uitgesak. Aan weerskante van die haelstrook het boere ook baie om voor dankbaar te wees. Daar het welkome reën van tussen 30 mm en 40 mm uitgesak. Hy sê na die droogte van verlede jaar is boere dankbaar vir elke druppel water.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
+0.2%
Rand - Pond
22.31
-0.0%
Rand - Euro
19.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.14
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
968.59
+0.9%
Palladium
1,438.35
-0.7%
Goud
1,966.84
+0.1%
Silwer
23.60
+1.2%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,437
+0.8%
Alle aandele
77,060
+0.8%
Hulpbronne 10
67,747
+1.6%
Industriële 25
103,782
+0.5%
Finansiële 15
15,709
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot