AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hael verwoes 140 ha tamaties

’n Erge haelstorm het skade van R15 miljoen aan tamaties op een van die ZZ2-plase naby Polokwane aangerig.

Die aanbod van tamaties in die noordelike dele van die land gaan tydens Desember en Januarie 2013 aansienlik minder wees ná ’n haelstrom groot skade aan ’n tamaties-oes van ZZ2 tamaties aangerig het.

Mnr. Tommie van Zyl, hoof-uitvoerende beampte, sê die aanbod behoort sowat 10% minder te wees.

Dié laer aanbod sal goeie nuus wees vir ander tamatieprodusente, terwyl dit wel kan lei tot duurder tamaties vir verbruikers. “Dit kan beteken dat pryse aan produsente wel redelik kan stabiliseer,” aldus Van Zyl. Sowat 140 ha se tamaties by ZZ2 is verwoes, terwyl sowat 58 ha se tamaties op die buurplaas ook in die slag gebly het.

R15 miljoen se skade
Volgens Van Zyl beloop die direkte skade sowat R100 000 per hektaar, wat vir ZZ2 totale skade van sowat R15 miljoen beteken. ’n Totaal van 116 ha se plante is heeltemal verwoes.

Die plante wat verwoes is, moet nou verwyder word, en nuwe plante sal in hulle plek aangeplant word. “Die grootste uitdaging so tyd is gewoonlik om genoeg plante byderhand te hê – ons het gelukkig genoeg en kan volgende week begin plant.”

Van Zyl sê ’n nuwe plant se eerste oes is sowat 12 weke nadat dit geplant is gereed, wat beteken die eerste van dié tamaties sal aan die begin van Februarie 2013 geoes kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.28
+0.6%
Rand - Euro
17.39
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,632.13
-0.7%
Silwer
18.66
-1.1%
Palladium
2,057.50
-0.8%
Platinum
857.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot