AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hael verwoes tabak van R30 miljoen

’n Verwoestende haelstorm het feitlik oesgereed tabak op 90 ha tussen Vaalwater en Ellisras weggeslaan.

’n Verwoestende wind- en haelstorm het skade van miljoene rand aangerig aan tabakaanplantings en infrastruktuur op plase in Limpopo.

Ten minste 90 ha tabak wat feitlik oesgereed was, is 100% deur die hael beskadig. Die skade word op 500 000 kg ter waarde van R30 miljoen geraam.

Mnr. Johan Riekert, senior landboukundige van LARRS (Lowveld Agricultural Research and Support Services) sê die storm het Saterdagaand (25 Januarie) omstreeks 22:00 die plase van mnre. Willem Stegmann, Andries Kruger, Joe Klopper, Thinus Maritz  en Ben en Philip Mosterd getref. Hulle boer tussen Vaalwater en Ellisras in ’n belangrike tabakproduksiegebied waar tabak jaarliks op sowat 1 300 ha verbou word.

Bome ontwortel

Op mnr. Willem Stegmann se plaas is 122 mm reën binne 90 minute gemeet. Die storm het met erge wind gepaard gegaan, wat bome ontwortel het en dakke van skure op mnr. Andries Kruger se plaas is afgewaai. Die baie reën in só ’n kort tydjie het ook heelwat spoelskade aan landerye veroorsaak.

Mnr. Christo van Staden, hoofbestuurder van LTP (Lowveld Tobacco Processors), sê feitlik al die tabak-verbouingsgebiede (die Laeveld, Groblersdal, Groot Marico en Brits in Noordwes) het hierdie seisoen erg onder haelstorms deurgeloop. Dit het meegebring dat die aanvanklike oesskatting van 12,2 miljoen kg aangepas is tot 11,3 miljoen kg.

“Dié situasie plaas uiteraard druk op eenheidskoste en skep ook vir die bedryf probleme om sy binnelandse bestellings van British American Tobacco uit te voer,” sê Van Staden.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.70
+0.8%
Rand - Pond
20.10
+0.5%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,712.43
+0.7%
Silwer
20.98
+1.3%
Palladium
2,340.00
+5.2%
Platinum
924.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,421
+2.7%
Alle aandele
65,915
+2.6%
Hulpbronne 10
63,911
+3.7%
Industriële 25
79,445
+2.5%
Finansiële 15
14,064
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot