AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Hael verwoes vrugte-oes in Levubu

Vrugte-, avokado- en makadamiabome in die Levubu-distrik in Limpopo het erg deurgeloop onder die somer se eerste reën- en haelbui.

Vrugte-, avokado- en makadamiabome in die Levubu distrik in Limpopo het erg deurgeloop onder die somer se eerste reën- en haelbui oor die naweek.

Luidens ‘n verklaring is tot 30% van die omgewing se piesang-oes verwoes, terwyl nuut aangeplante bome erg beskadig is.

Makadamia-, avokado- en lietsjie-oeste vir volgende jaar is ook erg beskadig. Sommige boere sê die belofte van ‘n rekord lietsjie-oes in 2011 is deur dié storm verwoes. “Die avo-boere wat in 2010 swak pryse gekry het as gevolg van die Transnet-staking, het niks om in 2011 na uit te sien nie,” lui die verklaring.

Swaar haelbui

Mnr. Fanus Viviers, voorsitter van die Levubu-boerevereniging, sê die swaar haelbui het van Albasini-dam af deurgetrek tot in Levubu, en op plekke het hael so groot soos golfballe geval.

Intussen sê mnr. Stephen Hoffman, die voorsitter van die Soutpansberg Distrik Landbou Unie (DLU), hulle is wel dankbaar vir die reën wat tydens dié strom geval het. Bandelierkop het sowat 18mm gehad, terwyl Waterpoort 8mm gemeet het. Naby die Piesanghoekpad het 10mm geval, terwyl tussen 10mm en 20mm op Levubu gemeet is.

Hoffman sê hoewel dié reën nie na baie klink nie, is dit met groot dankbaarheid ontvang. Hy sê dit is die eerste keer in 15 jaar dat ‘n haelstrom soveel skade in die distrik aanrig.

26 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.42
+0.6%
Rand - Pond
22.60
+0.2%
Rand - Euro
19.89
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
986.63
+1.5%
Palladium
1,404.92
-0.1%
Goud
1,941.83
+0.1%
Silwer
22.35
-0.2%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,613
+1.2%
Alle aandele
75,082
+1.1%
Hulpbronne 10
65,334
-0.5%
Industriële 25
101,417
+1.6%
Finansiële 15
15,382
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hoop om die regte een te vind
Ek is n middeljarige man wat nog graag die meeste wil maak van die jare wat ek oor het. Ek het vele belangstellings en beskou die lewe as n avontuur. Ek is opsoek na iemand wat...
Kom ons vat 'n Kans
Ek is 'n vriendelike, eerlike en reguit mens. Hou nie van leuns en dinge wegsteek nie. Wat jy sien is wat jy kry. Treat me the way you want to be treated, . better Be Real!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot