AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Hans Lombard se nagedagtenis leef voort

Een van die groot geeste in die landbou, Hans Lombard, is oorlede.

Die landboujoernalis Hans Lombard is nie meer met ons nie, maar die aangename herinneringe aan hierdie legendariese landbouman sal nog lank voortleef.

Hans (90) se skielike heengaan tydens die Nampo-Oesdag by Bothaville het skokgolwe deur landboukringe gestuur. Hy het die oesdag saam met sy vrou, Margaret, bygewoon en het by mnr. Anthony Evans, boer en jarelange vriend, by Viljoenskroon oornag toe hy Donderdag gedurende die vroeë oggendure skielik sleg begin voel en gesterf het.

Hans se vriende het nog onlangs sy 90ste verjaarsdag op ’n verrassingpartytjie in Centurion saam met hom gevier. Daar is ’n menigte staaltjies oor sy wedervaringe in die joernalistiek weer oorvertel.

Sy loopbaan as joernalis het in 1952 begin en hy het ook vir tien jaar in Londen gewerk, maar 45 jaar gelede het hy sy eie potjie as eienaar van ’n skakelmaatskappy begin krap. Hy het deur die jare honderde berigte en artikels vir Landbouweekblad geskryf.

Hans is as’ t ware in die tuig as landboujoernalis dood, soos sy vriende en derduisende kennisse hom graag wil onthou, by die grootste landbougeleentheid in Suid-Afrika, pen in die hempsak en notaboekie byderhand.

Nag ou grote. Lekker rus. Jy verdien dit.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,720.54
-0.3%
Silwer
20.83
-1.1%
Palladium
2,304.01
-0.8%
Platinum
926.00
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot