AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Hardekwas Hardbody hou 1,5 miljoen km

Kop-aan-kop met die Klein Karoo se langlewe Isuzu KB 250 is in die Wes-Kaap ‘n Nissan Hardbody wat ook al 1,5 miljoen kilometer kafgedraf het!

Terwyl sommige nog “oo” en “aa”’ oor mnr. Gerhard du Toit van Oudtshoorn se langlewe Izuzu waaroor onlangs berig is, spog mnr. Brian Kannemeyer van die Kaapse Skiereiland nie bietjie nie met sy langlewe Nissan Hardbody 2,4i 16V wat self ook al 1,5 miljoen kilometer agter die blad het.

En die beste is, vertel Kannemeyer, hy was ‘n getuie van elke kilometer wat sy "Madam" afgelê het. Om die 1,5 miljoen kilometer in perspektief te plaas, dit is gelyk aan 37 ritte om die aarde … só min of meer ewenaar-langs.

Kannemeyer se “Madam” is in 2002 deur Schus Nissan in Goodwood voorsien, pas ná die plaaslike bekendstelling van die destydse “nuwe” Hardbody. Sommer op die eerste sirkelroete deur die land het dié nuwe model nogal heelwat aandag getrek.

Lang afstande

“Madam” is ‘n werkesel by uitstek wat gereeld vragte van 750 kg oor afstande van tot 15 000 kilometer per maand in Suider-Afrika sleep. Oor die afgelope 14 jaar het die bakkie al ‘n vuurwapenskoot in die enjinblok, ‘n poging tot diefstal én ‘n poging tot kaping oorleef!

Talle van Kannemeyer se werkritte beteken die karwei van ‘n gelaaide sleepwa van tot 4 meter lank oor sowat 3 000 kilometer per enkelrit en 12 000 tot 15 000 kilometer per maand.

“Madam” is tot op 300 000 kilometer nougeset deur Nissan-handelaars versien: Daarna is die olie en filters self vervang en slegs die groot versieningsdienste is aan gekwalifiseerde werktuigkundiges oorgelaat. Vir optimale werkverrigting én betroubaarheid is “Madam” elke twee met ‘n dinamometer ingestel.

Dit was nog nooit nodig om die enjin “oop te maak” nie, maar onderdele, soos die versnellerkamer, alternator, spruitstukke en twee ratkasse is al vervang. Die veerstelsel het nog geen aandag nodig gehad nie, maar die sitplekke is al ‘n slag gestoffeer, sluit Kannemeyer af.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot