AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Hawens wil tariewe met 18% verhoog

’n Aansoek om ’n tariefverhoging wat drie keer hoër is as inflasie is deur Transnet se Nasionale Hawe-owerheid by die hawereguleerder ingedien.

’n Aansoek om ’n tariefverhoging wat drie keer hoër is as inflasie is deur Transnet se Nasionale Hawe-owerheid (TNHO) by die hawereguleerder ingedien.


Dít terwyl die Durbanse hawe reeds as een van die duurste hawens ter wêreld geag word. Die owerheid vra om ’n verhoging van 18,06% in sy tariewe vir 2012/’13. Die uiteindelike tariefverhoging behoort egter net minder as 13% te wees weens ander faktore wat bygereken word.


Belemmer mededingendheid

Me. Lindie Stroebel, senior ekonoom van die Landboubesigheidskamer (LBK), sê dit is net nog een van vele geadministreerde kostes wat Suid-Afrika se internasionale mededingendheid belemmer.


“As dit net die hawens was wat só ’n tariefstyging wou instel, sou dit dalk nog aanvaarbaar gewees het. Dit is egter ’n klomp instansies wat almal hul pryse laat styg.”


Stroebel sê terwyl die Regering mor oor stygende voedselpryse is dit juis instansies wat deur die staat besit word, wat aanhou om tariewe te verhoog.


Monopolisties

Kaptein Salvatore Sarno, uittredende hoof van Mediterranean Shipping Co. (MSC), het onlangs sterk teen die TNHO te velde getrek.


“Jul sterk, monopolistiese houding sal nooit werk in ’n demokrasie nie. Die hawens is nié die private eiendom van Transnet nie. As ’n Suid-Afrikaanse burger behoort die hawe aan my. Dit behoort ook aan die sakelui wat van dié gerief gebruik maak.”


• Die TNHO se destydse aansoek om tariewe in 2011/’12 met 11,91% te verhoog, was nie suksesvol nie. Die reguleerder het ’n tariefverhoging van 4,49% toegestaan.


17 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.33
+0.7%
Rand - Pond
21.03
+1.2%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.28
+0.2%
Silwer
22.21
-0.2%
Palladium
1,856.51
-1.1%
Platinum
990.50
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot