AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Heelwat meer sojabone geplant

Sojabone staan op die drumpel van groot dinge: Vroeë aanduidings is dat aanplantings met bykans 23% gaan styg.

Sowat 23% meer sojabone gaan die komende seisoen geplant word as in die pas afgelope seisoen, sê die Oesskattingskomitee.

Die komitee sê in sy verklaring dat produsente van voornemens is om die oppervlakte onder sojabone van 502 900 ha tot 618 000 ha uit te brei.

Volgens die resultate van die opname is kommersiële boere van voorneme om 2,6 miljoen ha mielies vir 2015 te plant, wat 3,3% of 88 200 ha minder is as die 2,6 miljoen ha wat verlede seisoen geplant is.

Die syfers toon dat produsente van voorneme is om 1,4 miljoen ha wit mielies aan te plant, wat 149 750 ha (9,7%) minder is as in die vorige seisoen. In die geval met geel mielies is die verwagte aanplantings sowat 1,2 miljoen ha, wat 61 550 ha (5,4%) meer is as in die vorige seisoen.

Produsente het aangedui dat minder mielies, spesifiek wit mielies, aangeplant sal word vir die 2015 seisoen, hoofsaaklik oor laer pryse. Na verwagting gaan produsente ook meer oliesade, soos sojabone en sonneblomsaad, plant ten koste van mielies. Bo en behalwe dié faktore, kan reënval steeds boere se besluite beïnvloed.

In die geval van sonneblomsaad word die verwagte aanplantings beraam op 633 600 ha, wat 5,8% of 34 650 ha meer is as die 598 950 ha van verlede seisoen.

Die verwagte aanplantings van grondbone neem toe met 11,7% toe, van 52 125 ha tot 58 200 ha.

Die voorgenome aanplantings van sorghum en droëbone neem toe met onderskeidelik 2,1% en 14,7%, in vergelyking met die vorige seisoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot