AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Heelwat minder wit mielies in oesskatting

Die Vrystaat, wat gewoonlik die meeste wit mielies produseer, is die groot verloorder in die derde oesskatting. Dié skatting daar is reeds 19% kleiner as op 27 Januarie.

Die geskatte oesgrootte van mielies en sojabone het afgeneem, terwyl die verwagte sonneblom-oes meer geword het, luidens die derde skatting van die Nasionale Oesskattingskomitee.

'n Vergelyking tussen 2016 se oesskattings kan in die tabel hieronder gesien word.

oesskatting-derde

Die geskatte hektare onder sonneblom is tot dusver met 16% verhoog en die oes word op meer as 700 000 ton beraam. Dit is 40 000 ton meer as verlede jaar se oes.

In die geval van sojabone het die geskatte oes met 10% afgeneem, en sowat 700 000 ton sojabone word verwag. Dit is heelwat minder as die 1 miljoen ton van die vorige seisoen.

Die oppervlakte onder geel mielies, sowel as die ton/ha-opbrengs het ook afgeneem ná die eerste skatting op 28 Januarie. Die skatting is nou 4% kleiner as aan die begin.

Per provinsie

Die oesskatting word ook per provinsie gepubliseer. Die Vrystaat is vir die grootste afname (5%) in geel mielies verantwoordelik. Noordwes en Mpumalanga se geelmielie-skatting het nie van die tweede na die derde skatting verander nie. Verlede jaar se geelmielie-oes het 5,22 miljoen ton beloop, teenoor die huidige skatting se 3,99 miljoen ton, ‘n afname van 24%.

Die produksie van wit mielies word vanjaar die meeste deur die droogte beïnvloed. Die oesgrootte-skatting is reeds 6% (200 000 ton) minder as die eerste skatting. Die Vrystaat, met gewoonlik die meeste wit mielies, is weer die groot verloorder. Dié skatting hier is reeds 19% kleiner as op 27 Januarie vanjaar. In vergelyking met 2015, wat reeds ‘n droogtejaar was, is vanjaar se oes die helfte minder.

As aanvaar word dat die Oesskattingskomitee tradisioneel nie vinnig groot veranderings met skattings maak nie, is daar ‘n kans dat die werklike oes nog heelwat kleiner kan wees. Waar laat dit Suid-Afrika wat mielie-invoer betref? In hierdie stadium sal ongeveer 3,3 miljoen ton geel mielies vir die huidige en volgende bemarkingsjare ingevoer moet word, terwyl die invoer van wit mielies vir 2016/’17 sowat een miljoen ton sal beloop.

* Johann Strauss is ‘n navorser by BVG Securities.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.57
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,104.00
+3.0%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,565
+0.5%
Alle aandele
63,960
+0.5%
Hulpbronne 10
56,998
+1.4%
Industriële 25
79,129
-0.5%
Finansiële 15
14,206
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot