AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Heelwat somerreën op pad

Suid-Afrikaners in die somerreëngebied kan nog minstens vier bogemiddeld nat maande verwag danksy die sterk La Niña-verskynsel.

Suid-Afrikaners in die somerreëngebied kan nog minstens vier bogemiddeld nat maande verwag danksy die sterk La Niña-verskynsel wat nou al geruime tyd die klimaatfront oorheers.

Die kans vir vloede in dié tyd is goed in veral die Vrystaat, Noordwes, die Noord- en Oos-Kaap en selfs die suidelike deel van die Wes-Kaap, waarsku mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou.

Hy meen voorts die sterk reënval wat sedert middel Desember oor veral die oostelike dele en kol-kol in die sentrale streek geval het, behoort in die volgende twee tot drie maande na die droë westelike gebiede uit te brei.

Winterreëngebied kry ook reën

Die algemene verwagting is dat die heersende sterk La Niña teen einde Januarie kan begin verswak, maar eers teen Mei, Junie ’n neutrale stand behoort te bereik, sê Van den Berg. In die winterreëngebied kan veral die suidelike deel van die Wes- en die Oos-Kaap en die Tuinroete teen Februarie reën verwag.

Die westelike deel van die Wes-Kaap kan egter droog en warm wees. Die eerste winterreën daar kan eers laat (in Junie of Julie) verwag word. Die SA Weerdiens se jongste langtermyn-vooruitskouing dui ook op bogemiddelde reënval tot minstens April oor die grootste deel van Suid-Afrika en ondergemiddelde temperature tot minstens Mei.

Dié diens waarsku ook teen moontlike ekstreme neerslae (binne die boonste 15% van die klimatologiese rekord) op talle plekke vanaf Januarie tot Maart.


Klik hier om ons nuutste weerverslag te lees.


16 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot