AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Heffing op aartappels afgekeur

Beweerde wanbestuur deur die Aartappeltrust is die hoofrede waarom die Portefeuljekomitee vir Landbou en Grondsake verlede week nie 'n statutêre heffing op aartappels wou aanvaar nie. Dit is die eerste keer dat die komitee 'n heffing afkeur.

Die heffing is deur Aartappels SA (ASA) versoek om die dormante Aartappeltrust te finansier. Die trust, waarvan ASA die alleenbegunstigde is, het die geld nodig vir navorsing en ontwikkeling, die bevordering van marktoegang, bemarking en 'n bedryfsinligtingstelsel.

ASA wou 'n heffing van 1 c/kg hê op tafelaartappels en aartappels wat uitgevoer word, 0,5c/kg op verwerkte aartappels en 0,34c/kg op gesertifiseerde saadaartappels.

Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) het die aansoek gesteun, onderhewig aan sekere voorwaardes. Mnr. Godfrey Rathogwa, voorsitter van die NLBR, sê ASA sal sy navorsingsbedrywighede moet afskaal as die heffing nie aanvaar word nie, omdat sy inkomste uit vrywillige bydraes die afgelope paar maande skerp gedaal het.

Hy het die komitee meegedeel dat ASA 'n ernstige kontantvloeiprobleem het en die Landbounavorsingsraad baie geld skuld.

Hy sê 'n verlies van R32 miljoen wat deur ASA gely is, kan aan wanbestuur toegeskryf word. Daar was geen bewyse van "misdadige aktiwiteite" nie. Die mislukking van Naspal, 'n maatskappy wat palette aan boere sou verhuur, was die grootste rede vir die verlies.

Komiteelede van al die partye steun 'n heffing om navorsing in die aartappelbedryf te finansier, maar vind dit onaanvaarbaar dat dieselde instelling en moontlik van dieselfde trustees die heffings sal invorder en beheer. Hulle is dit eens dat 'n heeltemal nuwe trust, wat verteenwoordigend van al die belangegroepe in die bedryf is, gestig moet word.

Volgens die komitee het ASA nie genoeg gedoen om moontlike ongerymdhede te ondersoek nie en wil 'n behoorlike forensiese ondersoek hê.

Dr. Niel Theron, hoofbestuurder van ASA, sê ASA sal volledig reageer nadat hy met die NLBR en lede van die portefeuljekomitee gepraat het.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.67
-0.2%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,721.27
-0.3%
Silwer
20.86
-1.0%
Palladium
2,304.00
-0.8%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot