AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Heidelberg-moorde: Verdagte gesoek

’n Derde verdagte word steeds gesoek ná die moord op mnr. Martiens Bekker en sy vrou, Charlotte, op hul plaas naby Heidelberg.

’n Derde verdagte word steeds gesoek na die moord verlede naweek op mnr. Martiens Bekker en sy vrou, Charlotte, op hul plaas naby Heidelberg.


Lungena Dlamini, ’n woordvoerder vir die polisie in Gauteng, sê hulle volg verskeie leidrade op en hoop op ’n spoedige inhegtenisneming.

 

Intussen het die twee verdagtes wat kort ná die moorde aangekeer is Dinsdag (5 Julie 2011) in die landdroshof op die dorp verskyn. Dlamini sê die saak is tot Vrydag (8 Julie 2011) uitgestel sodat die verdagtes kan aansoek doen om regsverteenwoordiging.

 

’n Bekentenis?

Oor vroeëre berigte dat een van die verdagtes Maandag (4 Julie 2011) voor ’n landdros wou verskyn om ’n bekentenis oor die voorval te maak, wou Dlamini nie kommentaar lewer nie.


“Ek kan geen inligting daaroor bekend maak nie.”

 

Die 68-jarige Martiens en die 60-jarige Charlotte Bekker het glo albei aan erge steek- en kapwonde beswyk. Hulle is vermoedelik Vrydagaand (1 Julie 2011) op hul plaas aangeval.

 

Mnr. Chris le Roux, Charlotte se seun, het Saterdag (2 Julie 2011) op hul liggame afgekom. ’n Werknemer van ’n insleepdiens het Charlotte se telefoon naby ’n motor se verlate wrak gevind en die laaste nommer wat daarop geskakel was, gebel.


Le Roux het die oproep beantwoord, waarna hy hom na hulle huis gehaas het. Die verdagtes het na bewering ’n ongeluk met die Bekkers se voertuig gemaak, dit langs die pad gelos en gevlug.


Lees ook: Ses gedood in KZN-plaasaanval.

 

6 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot