AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Heining by Lesotho-grens vorder

Die eerste fase van die heining tussen Lesotho en die Vrystaat is byna voltooi, en boere se hulp word ook gevra.

Die eerste fase van die oprigting van die grensheining tussen Lesotho en die Vrystaat is 90% voltooi, sê mnr. Kobus Breytenbach, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou en lid van die komitee vir wet en orde.

Die organisasie vra die samewerking van boere langs die grens om van die oprigting van die heining ’n sukses te maak. ’n Aansoek is by die provinsiale regering ingedien om die betalings aan boere vir die heinings wat opgerig word, te verhoog.

Terugvoer afgewag
Bernard Maree, voorsitter van die komitee, sê die kostes van arbeid, verskaffers en brandstof het sedert die aanvanklike bepalings van terugbetalings gestyg. Die staat is gevra om die terugbetalings met tussen 8% en 15% te verhoog. Die organisasie wag nou op terugvoer oor die aansoek, met die begrotings vir die nuwe boekjaar wat nou deur die staat opgestel word.

Vrystaat Landbou se stryd om die staat se samewerking te kry om die grens te beveilig en infrastruktuur in stand te hou duur al 12 jaar. Maree sê dit is ’n uitgerekte proses waarby talle rolspelers betrokke is, en die burokrasie in die staat en interafhanklikheid van rolspelers veroorsaak gereeld ’n gesloer. ’n Vergadering met alle rolspelers het op 6 Februarie plaasgevind, en al die betrokkenes was teenwoordig. “Ons wil boere verseker druk word toegepas om die proses afgehandel te kry.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.30
-0.7%
Rand - Euro
17.71
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,664.29
+0.2%
Silwer
19.41
+2.0%
Palladium
2,171.50
+0.2%
Platinum
867.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot