AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Heining vir Kruger-wildtuin moontlik

’n Behoorlike heining om die Kruger-wildtuin sal nie net stroping verminder nie, maar die landboubedryf ook bevoordeel.

’n Behoorlike heining om die Kruger-wildtuin sal nie net stroping verminder nie, maar die landbou ook bevoordeel, sê Mpumalanga Landbou.

’n Verwaarloosde heining tussen die wildtuin, Mosambiek en Suid-Afrikaanse provinsies is al as een van die redes vir verlede jaar se uitbreking van bek-en-klouseer genoem.


Serologiese tekens van dié virus is in Februarie verlede jaar by vee naby KwaZulu-Natal se grens met die wildtuin gevind, en die land se uitvoerstatus vir enige diere met gesplete hoewe en verwante produkte is gevolglik opgehef.

Dié verbod duur al bykans ’n jaar lank en hou groot finansiële implikasies vir die landboubedryf in. Onderhandelinge tussen die Rooivleisbedryfsforum en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is al ’n geruime tyd aan die gang om die situasie te probeer oplos.


150 km-heining

Luidens ’n berig op TimesLive het regeringsamptenare Maandag (16 Januarie 2012) die heroprigting van ’n heining van 150 km tussen die wildtuin en Mosambiek bespreek.

Dié vergadering het gevolg ná me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake en Waterwese, die naweek verskeie ingrypingsmaatreëls aangekondig het om renosterstroping in veral die Kruger-wildtuin te beperk.


Me. Wanda Mkutshulwa, direkteur van kommunikasie by Sanparke, sê dié heining is nie Sanparke se verantwoordelikheid nie. Dit sal glo deur die Departement van Openbare Werke behartig moet word. Landbou.com wag nog op antwoorde van dié departement.


Voordele

Intussen sê mnr. Hennie Laas, hoofbestuurder van Mpumalanga Landbou, die oprigting en instandhouding van dié heining kan groot voordele vir dieregesondheid asook veiligheid in landelike gebiede inhou.


“Die grense is tans in ’n haglike toestand. Maatskappye is miljoene rande betaal om die grensdrade op te rig en in stand te hou, maar dit word nie gedoen nie. Die boere sal vir jou kan vertel hoe baie daai grense oorgesteek word, en dit bevorder alle vorme van diefstal, mensehandel en geweld,” aldus Laas.


Laas sê dit is egter baie belangrik dat die heining nie net opgerig word nie, maar dat dit behoorlik in stand gehou en gepatrolleer word. “Ons vra al baie lank hiervoor.”


Bron: TimesLive


17 Januarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.1%
Rand - Pond
20.08
-0.6%
Rand - Euro
17.66
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,665.52
+0.3%
Silwer
18.93
+0.6%
Palladium
2,186.50
-0.9%
Platinum
871.50
+0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,921
0.0%
Alle aandele
63,264
0.0%
Hulpbronne 10
59,793
0.0%
Industriële 25
76,769
0.0%
Finansiële 15
13,707
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot