AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Hele personeel van Denny-plaas afgelê ná brand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Daar moet nog besluit word oor die langtermyntoekoms van Denny Mushrooms se Shongweni-plaas in KwaZulu-Natal wat September verlede jaar deur ’n brand vernietig is. Die hele personeel is intussen afgelê.

Volgens kommentaar van Denny op Landbou.com se vrae het die onlangse onafhanklike evaluering van die perseel aangedui dat dit onveilig is weens die ernstige skade wat die brand gerig het.

“Die veiligheid en welsyn van ons mense is ons grootste prioriteit. Hoewel ons dankbaar is dat niemand weens dié ramp beseer is nie, erken en berou ons die blywende impak wat hierdie voorval op ons werknemers en hul families het.

“Om die onmiddellike las op ons mense te verlig, het ons die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie se hulp versoek om konsultasies met ons Shongweni-personeel te bemiddel.”

Volgens Denny is al die beskikbare opsies versigtig oorweeg en het al die werknemers uiteindelik ingestem om afgelê te word sodat hulle toegang tot werkloosheidsversekering kan hê.

Business Day berig dat dié groep van 315 personeellede – van plukkers tot kantoorpersoneel en bestuurders – in Desember verlede jaar besluit het om ’n pakket te neem.

Daar is egter nog nie oor die plaas se langtermyntoekoms besluit nie aangesien dit deur verskeie komplekse faktore beïnvloed word, onder meer die vereiste vir stabiele en kostedoeltreffende kraginfrastruktuur.

“Terwyl die groep al aansienlike kapitaal in kapasiteit vir alternatiewe kragopwekking belê het, is die koste van dieselgedrewe kragopwekkers noemenswaardig.

“Ons is steeds daartoe verbind om ons belanghebbendes se belange tydens hierdie voortslepende proses te beskerm en terselfdertyd ons kliënte te bedien. Dit sluit die verskaffing van vars sampioene aan KwaZulu-Natal vanaf ons aanlegte in Gauteng en die Wes-Kaap in.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.1%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot