AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Helfte minder katoen verwag

Die land se katoenoes sal na verwagting in die 2015/’16-seisoen 49% kleiner wees as die vorige seisoen.

’n Verwagte afname van 3% tot 23,6 miljoen ton in die wêreld se katoenverbruik vir 2015/’16, ’n afname in die Chinese invoer van dié vesel in 2016/’17 en ’n toename in die wêreld se katoenproduksie in dieselfde tydperk met 6% is van die vernaamste ekonomiese drywers wat die internasionale mark vir katoen beïnvloed.

Volgens die Internasionale Katoenadvieskomitee (ICAC) sal invoere deur China na verwagting in 2016/’17 met 12% afneem weens invoer-beperkings en die land se regering se voortgesette verkope uit reserwevoorraad.

Die ICAC verwag egter dat katoenverbruik in ’n aantal ander groot katoen-verbruikslande sal toeneem, wat die afname in China sal uitkanselleer. Volgens die ICAC sal die katoeninvoer na verwagting met 3% in die res van die wêreld toeneem, met Vietnam en Bangladesh as die wêreld se grootste invoerders wat saam vir 34% van wêreld katoeninvoere verantwoordelik sal wees.

Wat die plaaslike vooruitskouing betref, dui die vyfde skatting vir die produksiejaar 2015/’16 op ’n totale katoenoes van 48 414 bale vesel. Dié raming beteken volgens mnr. Hennie Bruwer van Katoen SA ’n daling van 49% teenoor die vorige seisoen, en min of meer dieselfde as verlede maand se skatting. Die Suid-Afrikaans geproduseerde katoenpluksel beloop na raming 47 814 bale, teenoor die balans van 600 bale vesel wat deur die Swazilandse pluismeule gepluis sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot