AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Help boere in droogte met WeChat

Dra by tot Agri SA se droogterampfonds deur middel van WeChat en kry jou eerste R50 terug.

WeChat het sy kragte by Agri SA s’n gevoeg om hulp aan boere in droogtegeteisterde gebiede te verleen.

“Vir die eerste R50 wat jy skenk, sal WeChat R50 terug in jou virtuele beursie (wallet) plaas. WeChat hoop dat dit mense sal aanmoedig om deel te neem en te skenk,” lui ’n mediaverklaring van Agri SA.

Hoe werk dit?

  • Laai die WeChat-toepassing by www.wechatsa.co.za, Apple se iStore of Google se Play Store af.
  • Druk die “+”-knoppie sodra die toep afgelaai is en kies die “Skandeer QR-kode”-opsie.
  • Mik dan na die QR-kode, wat jou na Agri SA se amptelike WeChat rekening sal neem.
  • Volg die instruksies om jou korting te ontvang.

Die virtuele beursie word deur Standard Band aangedryf. “Elke skenking is waardevol en word gebruik vir water en voer vir boere wat dit die nodigste het,” sê Thea Liebenberg, mediaskakelbeampte van Agri SA.

Die droogte se gevolge duur veral in die noorde van die land voort, wat voedselpryse opdruk. “Die reën wat ons onlangs ontvang het is goed, maar dit is nie konstant of genoeg vir elke provinsie om te kan herstel nie. Pryse behoort in Junie ’n hoogtepunt te bereik en daar te bly totdat boere finansieel herstel,” sê me. Thandi Nkosi, Agri SA-ekonoom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.5%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,635.37
-0.5%
Silwer
18.74
-0.7%
Palladium
2,052.00
-1.0%
Platinum
859.50
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot