AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

'Help nuwe boere, of verloor alles'

Grond het weer 'n warm debat op die afgelope kongres van TLU-Suid-Afrika uitgelok ná mnr. Wessel Steenkamp van Brits gesê het boere moet 'n slag ophou kla en raaksien hoe goed dit met hulle gaan.

"Produkpryse is beter as vantevore en boere ry blink motors. Ons gaan nie een hektaar grond verloor as ons opkomende boere help om te kan boer nie. Weier ons om hulle te help, kan ons alles verloor. Ons moet ons swart buurman by die hand vat en hom oplei. Dit is onkunde wat hulle as boere laat sneuwel. Daar is genoeg grond beskikbaar en ons moet hulle help," het mnr. Steenkamp gesê. Mnr. Werner Weber van Paulpietersburg het heftig hierop gereageer en gesê die blanke boer skuld nie een sentimeter grond aan enigiemand nie. "Ons besit nie alles nie en kan dus nie alles verloor nie." Hy het gesê daar moet na die geskiedenis gekyk word en daarop gewys dat die Britte destyds die grond van Suid-Afrika onder swart en wit verdeel het. Botswana en Lesotho was ook deel van dié herverdeling. "As die grond van die voormalige tuislande bygetel word, besit die swart mense tans meer as 50 % van die grond wat oorspronklik Suid-Afrika was. Dit is 'n leuen wat die wêreld ingestuur word om te beweer blanke boere besit 87 % van die grond en swart mense net 13 %." Suid-Afrika kan ook nie met Zimbabwe vergelyk word nie, het mnr. Weber gesê. Toe die eerste blankes in Zimbabwe aangekom het, was daar reeds swart inwoners. In Suid-Afrika het swart en wit saam hier aangekom. "Die stelling dat die blankes alles van die swartes gevat het, is dus bloot net nie waar nie." Mnr. Willie Lewies van Ellisras het daarop gewys dat die staat grond het wat hy weier om aan swart boere beskikbaar te stel, maar in die proses grond van blanke boere wil afneem. "Dit is niks anders as sosialisme nie. Swart mense het geen aanspraak op ons grond nie. Ons wil hulle wel help om ekonomies te boer, maar ons staan onder geen verpligting daaroor nie," het hy gesê. 20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot